Fanie van der Schyff - Bid om innerlik sterk te word
Ons word soms deur moedeloosheid oorval. Die druk in die lewe raak soms net so groot. Ons Here weet dit ... en daarom versterk Hy ons self met innerlike krag. Bid om innerlik sterker en sterker te word. https://youtu.be/noiRKQ32ri8
0 Comments
Chris de Beer - Bid vir God se krag
Is jy ingedruk in God se muurprop? Kom luister vanoggend waar kom ons krag vandaan. https://youtu.be/GLWAGnjETqA
Prof Flip Buys - Jesus se hemelvaart maak van God se troon 'n oop genadetroon
Wat kan mens meer hoop vir die toekoms gee as om te weet: Ek het ‘n oop deur na God toe, want ek het ‘n volmaakte advokaat in die hemel. Sonder sy hemelvaart sou Jesus kruis en sy opstanding niks vir ons beteken nie. Die ware betekenis en geweldige implikasies van sy hemelvaart het 'n baie ryk troos as ons dit in die lig van sy kruis en opstanding reg verstaan. 1. Hy maak vir ons ’n pad oop na God. 2. Hy nooi ons uit om met vrymoedigheid saam met hom na God toe te gaan. https://youtu.be/pcKACqNOi1I
Chris de Beer - Bid om God te ken
Hoe bid jy? Kom leer vanaand hoe Paulus gebid het sodat dit jou gebedslewe kan verryk. https://youtu.be/Y2NWEgNtMFU
Fanie van der Schyff - Verhelder my geestesoog
Here, U ken my hart! Verhelder my geestesoog dat ek U mag ken, liefhê en dien met hart en siel en verstand en krag ... alles tot U eer alleen. Wees my hierin genadig ... https://youtu.be/73KOoGGvEMY
Chris de Beer - Gebede in die donker
Vanaand gaan ons leer hoe om soos Jesus te bid. Een van die beste plekke om dit te doen is in die tuin van Getsemane. https://youtu.be/mvBgs0F3UNo
Chris de Beer - Gebede in die donker
Vanaand gaan ons leer hoe om soos Jesus te bid. Een van die beste plekke om dit te doen is in die tuin van Getsemane. https://youtu.be/mQR0cV7rVPI
Fanie van der Schyff - Groei deur voorbeeld
Soos wat Jesus sy dissipels leer bid het, het ons ook nodig om te groei in ons gebedslewe en om ons daarin te verdiep. In die Evangelies is Jesus se gebedslewe vir ons op skrif gestel. Vir ons om te groei, het ons nodig om Jesus in sy gebedslewe na te volg. https://youtu.be/BbVX3nyBTRI
Pieter Heystek - Gebed...Dankbaar praat oor die dade van die Here!
https://youtu.be/CSGJpr4V004
Fanie van der Schyff - Ons Vader in die hemel
Jesus leer ons om ons gebede met die woorde 'Ons Vader wat in die hemel is', te begin. Dit is nodig dat ons moet begryp waarom Jesus ons so leer. Wat beteken dit vir jou, vandag en elke dag? https://youtu.be/Ok8MO6i8jOw |
Argief
January 2025
KATEGORIE |