Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-26
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 28 https://youtu.be/4FNvJ_spizM
0 Comments
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-25
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 27 https://youtu.be/Gx8MFkgwMqE
Jacques Tredoux - Genade wat bekragtig
Genade. Wat ‘n wonderlike en unieke begrip. Ons word gered sonder dat ons dit verdien. Vir sommige mense klink dit soos ‘n kaartjie om nou maar aan te gaan en in sonde voort te leef. Ek word mos nie gered deur my dade nie. Die prentjie wat hier vir Timoteus geskets word is egter anders. Genade, as dit reg verstaan word, is nie iets wat ons verlam nie, maar iets wat ons bekragtig om die goeie stryd te stry... https://youtu.be/gFAfulvguEA
Jacques Tredoux - Alles behalwe - Verheerliking
Ons kom vanoggend aan die einde van ons “Alles behalwe” reeks. Ons het gesien hoe die pad wat God met mense stap om ons by Hom uit te bring, nog altyd dieselfde gebly het. Alles is onseker en verander, maar God bly dieselfde. Die einde van hierdie pad bly natuurlik ook dieselfde – ‘n heerlike ontmoeting en lewe saam met God! Vir ons hou dit nie net ‘n groot troos in nie, maar ook ‘n groot motivering om nou al reeds anders te lewe... https://youtu.be/8oqGv5kuONE
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-24
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 25 & 26 https://youtu.be/Rtd6iP01x24
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-23
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 23 & 24 https://youtu.be/4he_p_YIplc
Izak van der Westhuizen - Die Landbouer wil sien dat Sy wingerd vrug dra!
Deur die gelykenis wat Jesus vertel in die Matteus 21, kom dit duidelik na vore dat Sy Vader baie lief is vir Sy kinders. Hy beskerm hulle siele en sal nie toelaat dat hulle weerhou word van Hom nie. Ons Vader wil wel sien dat ons lewens vrug dra wat getuig van ons verlossing! Ons moet nie Christus verag - en ons mag ook nie verval in 'n gewoonte-godsdiens nie. Daarom behoort ons om opreg in ons geloofslewe met God te leef, elke dag van ons lewe! https://youtu.be/RZ4Wb1heTsU
Daniël Maritz - Alles behalwe - Volhard in jou geloof want die Here behou jou
Ons staan Sondag stil by die leer oor ons volharding in die geloof. Wat beteken dit en wat behels dit om te volhard in die geloof? Kom luister saam oor die idee van ons eie, alledaagse volharding soos wat dit inspeel in ons verlossing. https://youtu.be/fr9BeoZQ8Hw
Daniël Maritz - Klankoordenking 6-22
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 22 https://youtu.be/9XtkzQ368lQ
Daniël Maritz - Klankoordenking 6-21
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 21 https://youtu.be/1NO3Z5grrho |
Argief
October 2024
KATEGORIE |