Fanie van der Schyff - Ek daag jou uit!
Om iemand uit te daag om iets te doen, beteken dat jy daardie persoon voor ’n keuse stel. Hy of sy moet besluit: “Ek gaan dit of doen of nie doen nie!”' In Daniël 3 vind ons verskeie uitdagings: • Koning Nebukadneser daag bo alles die God van die hemel uit. • Koning Nebukadneser daag daarna die hele wêreld uit. • Sadrag, Mesag en Abednego daag met geloofsmoed die koning uit. Uit Daniël 3 leer ons dat die lewe nie net vol lewensuitdagings is nie, maar bo alles vol geloofsuitdagings. Satan daag ons permanent uit om teen die wil van God op te tree. Om sterk te staan teen hom, is daar vir ons slegs een antwoord: Ons kan nie sonder die Here ons God nie. Vertrou Hom! https://youtu.be/0AUqy35HPCc
0 Comments
Jacques Tredoux - Klankoordenking no 15
Jakobus 5: 13 - 19 https://youtu.be/EV7mi1k-oO4
Chris de Beer - Klankoordenking no 14
Jakobus 5:12 https://youtu.be/F_-ZkTJje40
Chris de Beer - Die kortsluiting
Ons leef in baie interessante en veranderlike tye, en tog is daar soms `n kortsluiting in ons geloofslewe wat maak dat ons sukkel om koers te hou wanneer die stormwinde waai. Kom luister Sondag hoe ons dit kan regkry om standvastig te bly in `n turbulente wêreld. https://youtu.be/6qpUUA1zgGg
Chris de Beer - Die kortsluiting
Ons leef in baie interessante en veranderlike tye, en tog is daar soms `n kortsluiting in ons geloofslewe wat maak dat ons sukkel om koers te hou wanneer die stormwinde waai. Kom luister Sondag hoe ons dit kan regkry om standvastig te bly in `n turbulente wêreld. https://youtu.be/y0gY_x90I90
Fanie van der Schyff - Klankoordenking no 13
Jakobus 5: 7 - 11 https://youtu.be/pa8DALIqZB8
Jacques Tredoux - Hemelvaart - Gesonde Kerkwees 2: Die Hoop van Hemelvaart
Vandag vier ons Hemelvaart waar ons saam terugdink aan ons Here Jesus wat na sy opstanding uit die dood opgevaar het na die hemel en nou aan die regterhand van ons Vader sit en regeer. Hierdie gebeure is uiters belangrik vir hoe ons oor kerk en kerkwees dink, veral in hierdie Covid-19 tyd. Kom luister saam wat is die hoop wat hemevaart vir ons in hierdie tyd bring. https://youtu.be/5L5FzrFUFbs
Jacques Tredoux - Klankoordenking no 12
Jakobus 5: 1 - 6 https://youtu.be/KfHrYm0a_Z8
Chris de Beer - Klankoordenking no 11
Jakobus 4: 13 - 17 https://youtu.be/gnxidjXfY8Y
Fanie van der Schyff - Nagmaal - Daar is ’n God in die hemel...
Die boek Daniël is 'n boek van hoop. Dit troos ons met die sekerheid dat ons God vanuit die hemel alles regeer. Hy is ook die God wat deur die verklaring van 'n droom, talle lewens gered het. Bo alles is Hy die Een wat aan koning Nebukadneser Christus verkondig het. Ons Here Christus is die vervulling van die koning se droom. Ons vier vandag Sy menswording en betaling van ons sonde met die gebruik van Nagmaal. https://youtu.be/1s_d_y3pajM |
Argief
October 2024
KATEGORIE |