Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Jacques Tredoux - Lewende klippe van God se huis

29/10/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Lewende klippe van God se huis
God het nie meer tempels, priesters, offers en allerhande ander dinge (wat vandag vir ons baie vreemd is) nie. Al hierdie dinge het gewys na een persoon – Jesus! Deur Jesus is God besig om vir Hom ‘n nuwe huis te bou. Ek en jy is lewende klippe van hierdie huis! Vandag is daar 9 jongmense wat hulle geloof bely en voor ons almal sê: “Ek wil ook ‘n lewende klip van God se huis wees!”
https://youtu.be/mZNCmYTGAfg
0 Comments

Jacques Tredoux - Is dit die einde?

23/10/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Is dit die einde?
Die tweede groot oorlog wat uitbreek in minder as ‘n jaar... Is die derde wêreldoorlog op ons? Is alles wat ons in die wêreld sien nie die tekens van die einde wat naby is nie? As dit wel so is, hoe behoort ons as Christene te reageer? Kom ons luister vanaand na die rigting wat Jesus vir ons gee hier in Matteus...
https://youtu.be/CUZGCWY5Pf0
0 Comments

Theuns Potgieter - Die Here ken as Herder die behoeftes van sy skape

22/10/2023

0 Comments

 
Theuns Potgieter - Die Here ken as Herder die behoeftes van sy skape
Israel moet in ballingskap hoor dat die Here hulle Herder is en dat Hy vir hulle elkeen op ‘n persoonlike en intieme wyse sorg en liefhet. Toe Jesus Christus na hierdie wêreld toe gekom het, het Hy kom wys deur sy eie lewe af te lê vir sy skape dat Hy ons innig liefhet en persoonlik vir ons sorg.
https://youtu.be/BXM978HOJF8
0 Comments

Daniël Maritz - Die Probleem van Woede

16/10/2023

0 Comments

 
Daniël Maritz - Die Probleem van Woede
Ons staan Sondagaand stil by die probleem van woede? Wat is woede? Hoekom word ons soms woedend en wat is die oplossing daarvoor? Hierdie is van die vrae waarna ons gaan kyk om weer te sien hoekom woede en wraak tereg op lys van die sewe dodelike sondes verskyn en hoe Christus die oplossing hiervoor is.
https://youtu.be/55N6f3OGnmQ
0 Comments

Chris de Beer - Gesonde bome dra gesonde vrug

15/10/2023

0 Comments

 
Chris de Beer - Gesonde bome dra gesonde vrug
Die Bybel gebruik soms die beeld van `n boom om ons verhouding met God te beskryf. Die groot vraag vandag is: watter tipe vrug dra jy?
https://youtu.be/_rVAFaJLkJI
0 Comments

Jacques Tredoux - Rein of onrein?

9/10/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Rein of onrein?
Jesus konfronteer die fariseërs en sy dissipels met hulle verstaan van wat ‘n mens rein of onrein maak. Hoewel ons vandag niks meer met die reinigingswette van die OT te doen het nie, moet ons nie dink dat hierdie gedeelte niks vir ons te sê het nie. Jesus bring ons ook voor die realiteit van die wat in ons eie harte aangaan – ‘n voortdurende stryd tussen rein en onrein!
https://youtu.be/z5JsMtEuAGE
0 Comments

Fanie van der Schyff - Gewillig en met vreugde

8/10/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Gewillig en met vreugde
Elkeen van ons wat belydenis van geloof afgelê het, het daardie dag teenoor ons Here belowe om my gawes gewillig en met vreugde aan te wend binne Sy koninkryk. Kan jy met eerlikheid verklaar dat jy jou steeds aan daardie belofte hou?
https://youtu.be/uqAf2WuBQ9g
0 Comments

Riaan Wattel - Christus ons enigste wins.

2/10/2023

0 Comments

 
Riaan Wattel - Christus, ons enigste wins.
Alleen deur eenheid in geloof met Christus kan ons geregverdig word en dit alleen deur die Heilige Gees. Ons vertrou nie om uiterlike tekens nie. Ons sekerheid lê in Christus en Sy dienswerk
https://youtu.be/JGp0pgiD91c
0 Comments

Jacques Tredoux - Diep getref deur God se beloftes

1/10/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Diep getref deur God se beloftes
In Petrus se toespraak net na die uitstorting van die Heilige Gees, verduidelik hy hoe al God se beloftes in Jesus vervul is. Hierdie beloftes is egter nie net vir die mense wat daardie dag was nie, maar ook vir ons en ons kinders... Vanoggend word ons weer deur die doop aan hierdie beloftes van God herinner.
https://youtu.be/bQ2Ug1UpR78
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie