Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Daniël Maritz - Ek Glo

29/9/2019

0 Comments

 
Daniël Maritz - Ek Glo
Ons gaan voort met die reeks oor die Apostoliese Geloofsbelydenis. Ons gebruik die frase ‘ek glo’ so dikwels in die geloofsbelydenis, maar wat beteken dit? Is ons nie soms op ’n plek waar ons die basiese betekenis van ‘ek glo’ vergeet het nie?
https://youtu.be/dqxPkYXzKV4
0 Comments

Jacques Tredoux - Wanneer jul kinders eendag vra

29/9/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Wanneer jul kinders eendag vra
Die Here weet nog altyd dat ons as mense vergeet. Daarom gee Hy vir ons tekens om ons te herinner aan sy goedheid, verlossing en almag. Hy gee ook vir ons die opdrag om hierdie tekens aan ons kinders te verduidelik. Vandag sien ons so ’n teken met die doop. Maar wat is die antwoorde wat ons aan ons kinders gee as hulle ons vra? Getuig dit werklik van God se goedheid?
https://youtu.be/lgeiGzNqDVM
0 Comments

Stoffel & Marlien Trou

27/9/2019

0 Comments

 
Stoffel & Marlien Trou
https://youtu.be/o0k9W2YED-0
0 Comments

Fanie van der Schyff - Brief aan Smirna

27/9/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Brief aan Smirna
Julle is ryk...skatryk, al is julle in werklikheid brandarm. Dit het ons Here Jesus Christus, wat dood was, maar nou lewe, in sy brief aan die klein gemeentetjie in Smirna gesê. Wat beteken dit vir jou in jou verhouding tot ons Here, vandag?
https://youtu.be/TFXztRZcExU
0 Comments

Fanie van der Schyff - Brief aan Pergamum

22/9/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Brief aan Pergamum
Ons Here Jesus stel Homself in hierdie brief bekend as die Een wat die skerp swaard met twee snykante het. Hy noem verder dat Pergamum die plek is waar die troon van satan staan. Aan die een kant bemoedig Hy die gemeente omdat hulle vasstaan in die geloof, maar Hy vermaan hulle ook ernstig dat mens God nie halfhartig mag dien nie. Wat leer hierdie brief jou in jou persoonlike verhouding tot ons Here?
https://youtu.be/gH2VXFfhnx4
0 Comments

Fanie van der Schyff - Brief aan Smirna

22/9/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Brief aan Smirna
Julle is ryk...skatryk, al is julle in werklikheid brandarm. Dit het ons Here Jesus Christus, wat dood was, maar nou lewe, in sy brief aan die klein gemeentetjie in Smirna gesê. Wat beteken dit vir jou in jou verhouding tot ons Here, vandag?
https://youtu.be/PgEhrR-WgbU
0 Comments

Jacques Tredoux - n Spieël vir my hart

15/9/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - ‘n Spieël vir my hart
Ons kom vanaand aan die einde van ons reeks uit Jona. Die Here het ons op 'n wonderlike reis deur Jona se lewe geneem om ons uiteindelik by 'n punt te bring waar ons ons eie harte moet raaksien. Ons moet sien hoedat ons, net soos Jona, 'n klomp afgode in ons harte koester. Tog is dit nie die einde nie... By God is daar altyd hoop en Hy wys ook vir ons wat is die pad om ons harte weer skoon te maak!
https://youtu.be/r0SNrhAiICM
0 Comments

Fanie van der Schyff - Ek ken jou

15/9/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Ek ken jou
Christus is die Groot Kerkvisitator ... Hy ken ons elkeen. Dit is die goue lyn deur al sewe die briewe aan die verskillende gemeentes in Openbaring. In elkeen van hierdie briewe word ons opgeroep om te dink oor ons verhouding met Hom. In die eerste brief is die enkele vraag waarop elkeen eerlik moet antwoord: "Het jy My werklik lief?"
https://youtu.be/1lpdfYPbkxM
0 Comments

Daniël Maritz - Stry vir die geloof

8/9/2019

0 Comments

 
Daniël Maritz - Stry vir die geloof
Ons gaan wegspring met 'n reeks oor die apostoliese geloofsbelydenis. Die Judas-brief gaan ons in hierdie reeks inlei met die basiese: Wat is die geloof?
https://youtu.be/y1yGkXMZwZM
0 Comments

Jacques Tredoux - Kies jy om te sterf al lewe jy of om te lewe al sterf jy?

8/9/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Kies jy om te sterf al lewe jy of om te lewe al sterf jy?
Nadat ons sekerlik van een van die grootste massabekerings in die geskiedenis van die mensdom lees, neem die boek Jona in hoofstuk vier 'n baie interessante wending. Jona is so kwaad dat hy maar eerder wil sterf as lewe! Hoekom sal dit so wees? Wat dryf vir Jona tot hierdie punt, en dit boonop nadat iets baie goed gebeur? Op 'n meesterlike manier wil die Heilige Gees weereens deur Jona se lewe vir ons iets van ons eie harte wys....
https://youtu.be/DXOK67wIh7s
0 Comments
<<Previous

    Argief

    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae