Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-83
Die kosbare Woord van God: Matteus (2) https://youtu.be/wW_xZO_39tA
0 Comments
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-82
Die kosbare Woord van God: Matteus https://youtu.be/k8UkNFKmeD0
Jacques Tredoux - ‘n Familie wat in Hom bly
Hoewel daar baie dinge van ons as geloofsfamilie gesê kan word, is daar een ding wat vasstaan: As ons nie in Jesus Christus bly nie, is ons nie meer ‘n geloofsfamilie nie. Ons bestaan net omdat ons in Jesus ingeplant is en in Hom bly. Dit mag dalk soos iets klink wat baie voor die hand liggend is, maar as ons dit besef, maak dit die wêreld se verskil... https://youtu.be/nwNtmV4RPdU
Fanie van der Schyff - Die Wynboer
Ons Here Jesus gebruik 'n eenvoudige landbou-beeld om ons Here se verhouding met ons, sy kerk, te verduidelik: 'n Boer werk met sorg en liefde in Sy wingerd om gesonde druiwe te kan kry. Hoe 'gesond' is die vrug vanuit Brooklyn? https://youtu.be/pvhFIvXOe8Y
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-81
Die kosbare Woord van God: Die oorgang van die Ou na die Nuwe Testament (2) https://youtu.be/DnDS6xskTi4
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-80
Die kosbare Woord van God: Die oorgang van die Ou na die Nuwe Testament (1) https://youtu.be/J1PQgiUi2Wg
Fanie van der Schyff - 'Daarom'
Die woordjie 'daarom' is 'n voegwoord: dit bind twee gedagtes aan mekaar. Omdat die Here ons God is, DAAROM moet ons Hom bo alles lief hê. Maar waarom het Hy ons lief? Daar is ook 'n 'daarom'. https://youtu.be/NThve-jGQJY
Jacques Tredoux - Maak nes in die takke van ons geloofsfamilie
Die koninkryk van God word vergelyk met ‘n mosterdsaadjie wat klein is en ‘n groot boom word waar die voëls kom nes maak. God se koninkryk begin klein en “onbenullig” in die oë van die wêreld, maar groei en word ‘n tuiste vir alle mense. So is ons geloofsfamilie (Brooklyn-gemeente) ook eintlik maar klein en “onbenullig” in die oë van die wêreld. As ek en jy moes kies, sou ons ook nie altyd hierdie groep mense as ons familie gekies het nie. Tog gebruik die Here ons geloofsfamilie om ‘n tuiste vir baie mense te wees. “Hier word vreemdelinge vriende en vriende familie”. https://youtu.be/KUNUIXmeHeA
Fanie van der Schyff - "Drie aardbewings ... drie Goddelike boodskappers"
Die derde aardbewing gaan wees met die wederkoms van ons Here Jesus en gaan aankondig dat die dood vir ewig vernietig is! https://youtu.be/oHuMGTysgt8
Fanie van der Schyff - "Drie aardbewings ... drie Goddelike boodskappers"
Die tweede aardbewing was met ons Here Jesus se opstanding en het aangekondig dat die dood oorwin ís! https://youtu.be/ak__-X3u6Sw |
Argief
October 2024
KATEGORIE |