Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-124
Die kosbare Woord van God: Judas https://youtu.be/vbB8IvOjurM
0 Comments
Jacques Tredoux - Raak rustig! Jy is skoon...
Voel jy skuldig? Voel jy nie goed genoeg nie? Voel jy dat jy harder moet probeer om gehoorsaam aan God te leef? Voel jy dat jou foute wat jy al gemaak het net te groot is om vergewe te word? As hierdie dinge deur jou gedagtes gaan, herinner hierdie wonderlike visioen van Sagaria ons aan hierdie belangrike waarheid: Raak rustig! Jy is skoon https://youtu.be/uvpfH0XGTfg
Fanie van der Schyff - Kersfees
Kersfees is soos die twee kante van 'n muntstuk ... 'n Christelike en 'n wêreldse kant. Soos wat Kersdag nader kom, mag die boodskap en die betekenis van die koms van ons Here vir ons as Christene net duideliker en duideliker word. https://youtu.be/1zoboIzyF_g
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-123
Die kosbare Woord van God: 2 & 3 Johannes https://youtu.be/nVMZn44VfpA
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-122
Die kosbare Woord van God: 1 Johannes https://youtu.be/rDAdgu524rY
Fanie van der Schyff - Eksamen-geloof
Ons skoliere en studente beleef tans eksamen druk. Hoe staan jy in jou geloofslewe onder druk? https://youtu.be/n_ylmhG5hII
Andries Burger - Erfgename in God se testament aan Abraham en sy nageslag.
Die doop is God se teken om gelowiges te herinner dat ons deur geloof alleen in Christus ingedoop is en bekleed met Hom dan met God versoen is. Die doop is ook 'n waarborg aan gelowige ouers dat hulle kinders netso in God se testament opgeneem is as begunstigdes van al sy beloftes . https://youtu.be/Np9UVCxWXZI
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-121
Die kosbare Woord van God: 2 Petrus https://youtu.be/reY7Zp3c7vg
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-120
Die kosbare Woord van God: 1 Petrus https://youtu.be/fyl5Y84JHig
Fanie van der Schyff - Christus ons Hoop
Hoop staan teenoor wanhoop. Ons en ons kinders lewe verseker in 'n wêreld van wanhoop. Ons as Christene word geroep om midde in hierdie wêreld HOOPVOL te lewe. Vir onsself is dit 'n troos, vir die soekende wêreld Blye Boodskap! https://youtu.be/Hif7XPtgy8Q |
Argief
January 2025
KATEGORIE |