Jacques Tredoux - 'n Buitengewone storie wat begin by gewone mense
Die wêreld bombardeer ons met verskillende kersfeesstories. Van die flieks wat wys in hierdie tyd, tot die bemarking in winkelsentrums. Maar wat is die ware Kersfeesstorie? Vir die volgende paar weke gaan ons saam deur die begin van die Evangelie volgens Lukas werk, om weer opnuut aan die ware Kersfeesstorie herinner te word. En hierdie buitengewone storie begin by gewone mense... https://youtu.be/MsLaztnGko8
0 Comments
Fanie van der Schyff - Die wesentlike
Wat is wesentlik vir jou as Christen? https://youtu.be/xaq2iKDx8IY
Fanus Heystek se begrafnis
Fanus Heystek se begrafnis https://youtu.be/XffG1COyPQ4
Jacques Tredoux - Voorsienigheid of versoeking?
Ons glo dat God almagtig is en in beheer is van alle dinge wat gebeur. God is ook liefdevol. Baie mense vra egter hoe 'n liefdevolle en almagtige God soveel pyn en lyding kan toelaat. Maar 'n vraag wat ons gerieflikheidshalwe nie baie vra nie, is hoekom laat God so baie "goeie" dinge toe? Vanaand wil ons saam luister of alle "goeie" dinge werklik God se voorsienigheid is, en of dit soms dalk 'n versoeking kan wees... https://youtu.be/eIycuZiJH9o
Fanie van der Schyff - Jesus ons Hoop
In 1 Timotius1:1 noem Paulus Jesus ons 'Hoop'. Vir ons wie in Hom glo is hierdie 'Hoop' vir ons 'n geweldige troos, maar ook 'n verantwoordelikheid. Ons elkeen moet hierdie Evangelie van 'Hoop' ons eie maak en uitleef. https://youtu.be/TuQAb_wuhLo
Kerssangdiens 2018
Kerssangdiens 2018 https://youtu.be/Yw34k6NnZiw
Chris de Beer - Gaan uit...!
Daar bestaan deesdae is gesegde: "Jy gaan nie kerk toe nie...jy is die kerk." Kom luister gerus hoe die evangelie ons perspektief op kerkwees inkleur en die implikasies daarvan vir ons alledaagse lewe. https://youtu.be/q3whUHXSt4E
Jacques Tredoux - 'n Feesmaal wat ons laat onthou
Almal van ons vergeet dinge. Klein dinge, maar ook die groot waarhede van ons verlossing. Jesus weet dat ons so vergeetagtig is, en daarom gee Hy vir ons 'n wonderlike manier om daaraan herinner te word - 'n Feesmaal! Vanaand vier ons Nagmaal sodat ons kan onthou wat Jesus gedoen het, wat Hy belowe het en hoe dit ons lewe elke dag raak... https://youtu.be/pwB-Dr4l3kk
Fanie van der Schyff - Jesus en ek
Wie is Jesus vir jou? As jy eerlik daaroor nadink, is hierdie dalk nie so 'n eenvoudige vraag om persoonlik te antwoord nie ... https://youtu.be/CjCvRB_FL2g |
Argief
October 2024
KATEGORIE |