Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Fanie van der Schyff - Soek God se teenwoordigheid op

24/11/2019

0 Comments

Fanie van der Schyff - Soek God se teenwoordigheid op
Die Psalmdigter van Psalm 105 neem ons terug na die moeilike tye in die geskiedenis van die volk Israel. Hierdie Psalm leer ons om die teenwoordigheid van God op te soek. In Sy teenwoordigheid vind ons vreugde in voorspoed en vrede in teëspoed. Sonder Hom is ons lewens leeg en doelloos.
https://youtu.be/xjeNR-JwlfM
0 Comments

Jacques Tredoux - Verander en word soos kindertjies

24/11/2019

0 Comments

Jacques Tredoux - Verander en word soos kindertjies
Die Koninkryk van ons Here. Daar is seker nie 'n meer gepaste manier om hierdie jaar se tema af te sluit as om weer te luister na Jesus se oproep dat ons soos kindertjies moet word nie. Maar wat presies beteken dit? Moet ons maar net glo soos 'n kind? Blindelings glo? Beslis nie! Hierdie oproep van Jesus behels veel meer as blindelingse geloof... En hoe wonderlik dat ons hiermee saam kan beleef hoe 'n kindjie gedoop word!
https://youtu.be/BGqWIOem_fk

https://youtu.be/u0TI3ZYb0-4
0 Comments

Jacques Tredoux - Soek eers die Koninkryk van God

17/11/2019

0 Comments

Jacques Tredoux - Soek eers die Koninkryk van God
Hoe kan ons in 'n lewe vol uitdagings, bekommernisse, hartseer en onsekerhede dit regkry om voluit te leef? Is dit nog enigsins moontlik om in vandag se werklik gelukkig en tevrede met ons lewens te wees? Wel Jesus sê ons kan, maar dan moet ons die regte fokus en uitkyk op die lewe hê. Ons moet die regte dinge najaag in die lewe...
https://youtu.be/cj8zNHMw4yQ
0 Comments

Daniël Maritz - "Ek glo in God die Vader"

17/11/2019

0 Comments

Daniël Maritz - "Ek glo in God die Vader"
Ons gaan voort met ons reeks oor die Apostoliese geloofsbelydenis. Ons staan stil by die begin waar ons bely "Ek glo in God die Vader." Kom luister gerus saam na die skat wat opgesluit lê in hierdie woorde.
https://youtu.be/XDPpMEuDbio
0 Comments

Kerssangdiens 2019 - Gereformeerde kerk Brooklyn

10/11/2019

0 Comments

Kerssangdiens 2019 - Gereformeerde kerk Brooklyn
Kerssangdiens 2019
https://youtu.be/nlTvbncJvWA
0 Comments

Kerssangdiens 2019 - Gereformeerde kerk Brooklyn

10/11/2019

0 Comments

Kerssangdiens 2019 - Gereformeerde kerk Brooklyn
Kerssangdiens 2019
https://youtu.be/g7CIUi6tWak
0 Comments

Jacques Tredoux - Klein dingetjies met groot gevolge

10/11/2019

0 Comments

Jacques Tredoux - Klein dingetjies met groot gevolge
In hierdie twee kort gelykenisse sien ons hoe die koninkryk van die hemel klein begin en uiteindelik groot gevolge het. Dit is in die DNA van God se koninkryk in geweef. Daarom moet ons die die waarde van klein dingetjies in ons lewe onderskat nie. As gelowiges kan elke deel van ons lewe, selfs dié wat dalk nie baie "geestelik" lyk nie, 'n bydrae lewer tot die groei van God se koninkryk...
https://youtu.be/YTvmLdYyacs
0 Comments

Jacques Tredoux - Woeker met verwagting

10/11/2019

0 Comments

Jacques Tredoux - Woeker met verwagting
In hierdie gelykenis leer Jesus vir ons nog 'n baie belangrike waarheid van sy koninkryk - dat ons as burgers van God se koninkryk geroep word om te woeker met met wat ons ontvang. Tog moet ons nie net woeker nie, ons moet dit ook met die regte verwagting doen...
https://youtu.be/yma9reHd5NY
0 Comments

Jacques Tredoux - Klein dingetjies met groot gevolge

3/11/2019

0 Comments

Jacques Tredoux - Klein dingetjies met groot gevolge
In hierdie twee kort gelykenisse sien ons hoe die koninkryk van die hemel klein begin en uiteindelik groot gevolge het. Dit is in die DNA van God se koninkryk in geweef. Daarom moet ons die die waarde van klein dingetjies in ons lewe onderskat nie. As gelowiges kan elke deel van ons lewe, selfs dié wat dalk nie baie "geestelik" lyk nie, 'n bydrae lewer tot die groei van God se koninkryk...
https://youtu.be/D-UCA-kiR9I
0 Comments
<<Previous

    Argief

    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae