Fanie van der Schyff - Is jy 'n kyker of 'n siener?
Ons leef tans in 'n bitter moeilike en onsekere tyd met die derde vlaag van Covid. Die enkele vraag waartoe ons Here ons uit 2 Konings 6 lei is, is jy in jou lewensuitkyk 'n kyker of 'n siener? Kyk jy jou vas teen lewensomstandighede waaroor jy geen beheer het nie of sien jy in jou geloofsoog ons Here wat jou ten spyte van die moeilikste omstandighede letterlik in sy almag en liefde toevou? https://youtu.be/L2EzeZXIC8Y
0 Comments
Daniël Maritz - Wat leer Jesus van die Hel?
Die hel is 'n onderwerp waaroor die altyd meer gepraat word nie. Die kultuur rondom ons kan ook nie die kategorie van die hel in elke opsig verdra nie. Maar, wat leer Jesus vir ons van die hel en hoekom is dit belangrik? https://youtu.be/JXZTPkUqLLA
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 9-4
Name van die Heilige Gees: OORTUIGER https://youtu.be/qmqKzHXMSyA
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 9-3
Name van die Heilige Gees: WIND https://youtu.be/aemocxJ-DO4
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 9-2
Name van die Heilige Gees: RUACH https://youtu.be/SPh3xMDWpWc
Jacques Tredoux - Vreesloos vir ons Koning
Ons bely elke Sondag dat Jesus “aan die regterhand van die Vader” sit. Hoekom sou ons dit bely? Wat is die implikasies van hierdie belydenis vir ons lewe elke dag? Sondag 19 van die Heidelbergse Kategismus help ons om hierdie belydenis beter te verstaan... https://youtu.be/1EaNWo72RHQ
Jacques Tredoux - Ons liefdevolle Vader
’n Paar weke gelede het ons op Moedersdag na God as ons ewige Moeder gekyk. Vandag vier ons Vadersdag en dink ons aan die wonderlike gawe van pa’s in ons lewe. Natuurlik is daar baie gebrokenheid rondom vaderskap, maar die groot troos is dat ons aardse pa’smaar net ’n heenwysing na ons ewige liefdevolle Vader is. https://youtu.be/ryCdkZK864I
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 9-1
Name van die Heilige Gees: PARAKLEET https://youtu.be/UHOfphVj2j0
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 8-6
Name van die Seun: BLINK MÔRESTER https://youtu.be/eJnnVD4KJsc
Jacques Tredoux - Romantiese verhoudings
Vanaand is die laaste preek in ons kort reeks oor verhoudings. Een of ander tyd word ons almal met die vraag oor romantiese verhoudings gekonfronteer. Vir sommige is dit ‘n wonderlike ervaring en vir ander ‘n groot uitdagings of selfs iets van ‘n gemors... Daar is natuurlik baie dinge wat ons kultuur en samelewing ons hieroor wil leer, soms goed, soms sleg. Die Bybel het egter ‘n baie unieke perspektief op romantiese verhoudings, wat jou dalk sal verbaas... https://youtu.be/Qo72PAYeSzc |
Argief
October 2024
KATEGORIE |