Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanus Heystek - Opvoeding tot die regte verhouding met God

29/11/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Opvoeding tot die regte verhouding met God
Die kern van Eksodus 16 (manna uit die hemel) is dat God sy volk wou toets (v 4b). God se toetse gaan ten diepste oor Israel se verhouding met Hom – tot watter vlak God se volk opgevoed moet word. Hieruit sien ons hoe God voortdurend droogtes en hongersnode positief inspan tot geestelike verdieping. Volgens hierdie Skrifgedeelte is daar vier basiese opskerpings wat sal lei tot ‘n gesonder verhouding met ons Skepper en Saligmaker.
http://youtu.be/nX9kUH9ezvI
0 Comments

Fanus Heystek - Aser is meer geseënd waarom nie ek?

29/11/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Aser is meer geseënd – waarom nie ek?
In die min wat die Bybel oor die stam van Aser verhaal moet na die kern soek. Dit vind ons in Deut 33:24a in die woorde; “Aser is meer geseënd as die ander seuns”. Waarom? Wat wil die Skrif vir ons daarmee sê? Wat het dit met ons koning Jesus Christus te doen? Is daar dalk tog ‘n boodskap vir my daaruit?
http://youtu.be/eLuRy1vFOOk
0 Comments

Copy of Fanie van der Schyff - Verstommend! (Kerssangdiens)

24/11/2015

0 Comments

 
Copy of Fanie van der Schyff - Verstommend! (Kerssangdiens)
God is God ... Hy is getrou. Hy doen wat Hy beloof. Christus se koms is die vervulling van talle Ou Testamentiese beloftes. Kyk net wat het Hy alles beloof wat waar geword het! Klankopnames aflaaibaar by http://goo.gl/tXJkQk
http://youtu.be/wc16RlFriss
0 Comments

1stejaarskamp 2016

23/11/2015

0 Comments

 
1stejaarskamp 2016
Datum: 9 Januarie 2016 [10:00] - 15 Januarie 2016 [12:00] Plek: Goodlands Estate (www.goodland.co.za) Koste: R1100 (Alle etes vir die 6 dae en vervoer vanaf Gereformeerde Kerk Pretoria Brooklyn na kampterrein en terug ingesluit) Navrae: [email protected] http://ift.tt/1QZvlOw
http://youtu.be/OKB_cvabh9s
0 Comments

Fanie van der Schyff - Verstommend! (Kerssangdiens)

22/11/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Verstommend! (Kerssangdiens)
God is God ... Hy is getrou. Hy doen wat Hy beloof. Christus se koms is die vervulling van talle Ou Testamentiese beloftes. Kyk net wat het Hy alles beloof wat waar geword het! Klankopnames aflaaibaar by http://goo.gl/tXJkQk
http://youtu.be/aTT6Dt24aBI
0 Comments

Fanie van der Schyff - Genade op genade!

22/11/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Genade op genade!
As ons dink aan die reën; as ons dink aan die betekenis van die doop; as ons dink aan die boodskap van Kersfees, dan kan ons nie anders as om te sing: "Wat kan'k die Heer vir al sy guns vergeld? Wat kan'k Hom bring uit dank vir sy genade ..."
http://youtu.be/i-kTbhjgYmQ
0 Comments

Fanie van der Schyff - Ek voel weer veilig

15/11/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Ek voel weer veilig
Dawid pleit in nood: "Wees my genadig, o God! Wees my genadig ...Ek roep na God, die Allerhoogste, na God wat my sal help". Na 'n intense worsteling met God, kom Dawid uiteindelik tot die belydenis: "Ek voel weer veilig, o God! Ek voel weer veilig!" Hoor jy ook jouself in hierdie woorde van Dawid?
http://youtu.be/14kBUj66qRg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Soos 'n wildsbok

15/11/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Soos 'n wildsbok
Ons bevind ons in 'n ernsige droogte in ons pragtige land. Wievelde lyk soos woestyn, saailande lê kaal, waterbeperkings is reeds ingestel ... en die toekomsvoorspelling lyk donker. Mens en dier smag na reën. Die Psalmdigter gebruik hierdie beeld om ons in ons verhouding teenoor God te beskryf: "Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer".
http://youtu.be/38lNb2CJ3KQ
0 Comments

Adriaan van der Hout - God hou jou vas

8/11/2015

0 Comments

 
Adriaan van der Hout - God hou jou vas
Ons almal smag na voorspoed in die lewe. In die proses het ons soms struikelblokke, maar ook die troos dat ons `n vashouplek het.
http://youtu.be/YGFq-zWQyyk
0 Comments

Fanie van der Schyff - Glo en bely

8/11/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Glo en bely
"As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons en ons word gered" (Rm 10:9,10)
http://youtu.be/hqc1Ik4tTeg
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie