Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-12
Die kosbare Woord van God - Josua https://youtu.be/IGlTVlWk0gA
0 Comments
Chris de Beer - Dooplesse vanuit Matteus
Ons het vanoggend die voorreg om hele paar verbondskinders te doop. Dit beteken ons het nodig om mekaar te herinner aan wat hierdie sakrament werklik alles beteken. https://youtu.be/3DJECdpiZXs
Fanie van der Scyff - Klankoordenking 12-11
Ons Here Jesus in Deuteronomium https://youtu.be/1m_HOa9jjWg
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-10
Die kosbare Woord van God - Deuteronomium https://youtu.be/QsZZODkq_JI
Jacques Tredoux - Van krip tot kroon - Jesus as kind by die tempel
Ons gaan aan met ons reeks oor die groot gebeure in Jesus se lewe. Vanaand kyk ons na die enigste gedeelte in die Bybel waar ons iets leer van Jesus se kinderdae. In hierdie interessante gedeelte sien ons hoe Jesus sommer vroeg al bekend maak dat Hy God is. Maar ons leer ook iets van roeping en identiteit wat vir ons baie waardevol kan wees... https://youtu.be/n2t_VXD3CHQ
Eddie Tiemensma - Ou paaie en rus vir die siel
In die alledaagse lewe kry ons letterlik met verskillende soorte paaie te doen. 'n Pad is egter ook in 'n geloofsbetekenis op lewenspaaie toe te pas. In hierdie verband het Jesus Christus op twee paaie in sy Bergpredikasie gewys: die smal en die bree pad. In die Jeremia-profesie is die volgende paaie ter sprake: "kruispaaie", en "ou paaie", asook die "beste pad". Hierdie beeldspraak word onder die volgende tema nader bekyk: "Ou paaie en rus vir die siel". Die "ou paaie" beteken nie iets soos 'n lewelose konserwatisme nie, maar om - in die lig van Gods Woord onder die leiding van die Heilige Gees - die "beste pad" in diens van die Here te bewandel. Op watter pad bevind jy jou in verhouding tot die Here? Dit is nog genadetyd om, soos by kruispaaie, te kyk en te vra watter pad die beste is in die vind van rus vir die siel. https://youtu.be/NuQbsm4GUdE
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-9
Ons Here Jesus in Numeri https://youtu.be/ZLViIPMVtWI
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-8
Die kosbare Woord van God - Numeri https://youtu.be/GxvyEuOjHLw
Jacques Tredoux - Die lewe van Jesus: Geboorte
Ons begin vanaand met ‘n nuwe reeks waarmee ons tot net na Paasfees gaan besig wees. Ons gaan kyk na die groot gebeure in die lewe van Jesus op aarde. Natuurlik moet ons begin by die begin – Jesus se geboorte. Wat beteken dit vir ons? Hoekom is dit so uniek en belangrik? Wat leer ons van God? Kom saam op hierdie opwindende reis deur Jesus se lewe op aarde... https://youtu.be/Rc2WsiyJr4c |
Argief
September 2024
KATEGORIE |