Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-44
Die kosbare Woord van God: Jesaja (1) https://youtu.be/jev35JhFSMc
0 Comments
Daniël Martiz - Waar is die kerk se profetiese stem?
Dit is nie meer die norm dat die plaaslike Christelike kerk 'n profetiese stem in die samelewing het nie. Kerke het geleidelik hulself onttrek uit die publieke sfeer uit en neem nie meer deel aan die "oorlog van idees" nie. Die profeet Amos het egter heelwat te sê oor hierdie roeping van die kerk. https://youtu.be/LF1iLKUOB50
Fanie van der Schyff - Ons mag bid ...
Ons Here Jesus het ons geleer dat ons met die grootste vrymoedigheid tot ons Vader in die hemel mag bid. Hy leer ons: Laat U Naam geheilig word; Laat U koninkryk kom; Laat U wil geskied. Waarom het Hy ons so leer bid? https://youtu.be/yCi7OQD1D8A
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-43
Ons Here Jesus in Hooglied https://youtu.be/fSZuG56CMcE
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-42
Die kosbare Woord van God: Hooglied https://youtu.be/WDsza6w3GTc
Jacques Tredoux - Wanneer elkeen doen wat reg is in sy eie oë...
Rigters 19-21 is seker van die vreemdste (en mees skokkende) verhale wat ons die Bybel kry. Verkragting, moord, poligamie en manne wat vir hulself meisies vir vrouens ontvoer, net om ‘n paar van die dinge wat hier gebeur te noem. Hoe moet ons sin maak hiervan? Waar is God en wat leer ons vandag as Christene? Die heel laaste vers gee vir ons dieper insig – dit is hoe dit gaan as elkeen doen wat reg is in sy eie oë... https://youtu.be/IDSU2l-Xmww
Jacques Tredoux - Hy noem ons kinders van God
Vanoggend beleef ons weer die voorreg om twee kinders te doop. Met ‘n doop sien ons iets van hoe God deur geslagte heen werk. Die naam en van wat aan ‘n babatjie gegee word, koppel die kind aan familie, ‘n geskiedenis en gee iets van ‘n identiteit. Tog moet ons raaksien dat daar ‘n dieper identiteit in elkeen van lê – ons word kinders van God genoem! https://youtu.be/Kl9EmOsjtEY
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-41
Ons Here Jesus in Prediker https://youtu.be/m1FqmhUCjfI
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-40
Die kosbare Woord van God: Prediker https://youtu.be/YOQUpzfwIk8
Jacques Tredoux - Die Brood wat lewe gee
wie die ware Brood van die lewe is. Ons gryp so maklik na klomp ander dinge om vir ons betekenis in die lewe te gee, maar dit laat ons leeg en onvergenoegd. Tog het ons hoop wat ons diepste honger en dors kan vul... https://youtu.be/fhnG_x_hM5Y |
Argief
October 2024
KATEGORIE |