Chris de Beer - Bid met sekerheid
Wanneer ons bid, is dit nodig om met geloofsekerheid te bid. Tog is daar baie kompeterende gelowe in die wêreld. Hoe weet jy wat is die regte een? Kom luister vanaand wat leer die Bybel ons. https://youtu.be/pKMWX4-obZQ
0 Comments
Fanie van der Schyff - Maranatha
Die woordjie maranatha beteken Die Here het gekom Die Here kom! Kom Here Jesus. Wat beteken hierdie woordjie vir jou? https://youtu.be/w_ZOfoSU1wA
Fanie van der Schyff - Want ons kan nie anders nie!
"Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur" (Jh 17:18). Jesus roep ons elkeen biddend op om gestuurdes in hierdie donker wêreld te wees. Wat presties is dit wat Hy van ons verwag? https://youtu.be/NVljrW6xeRw
Chris de Beer - Die biddende gemeente
In Handelinge vind ons die gemeente van Antiogië. Daar is baie lesse om by hulle te leer oor hoe `n biddende gemeente lyk. Kom luister vanoggend hoe vind ons inspirasie vanuit hierdie gemeente se voorbeeld. https://youtu.be/TTmeMVzIJCU
Chris de Beer - Bid vir mekaar
Elke gelowige het nodig om te bid. Ons het veral nodig om vir mekaar te bid. Kom luister vanaand wat beteken dit om mekaar se wapendraers te wees. https://youtu.be/9rZ6ZG5cVYg
Fanie van der Schyff - Bid sonder ophou
Van elke Christen word verwag om sonder ophou te bid! Het jy al mooi gaan sit en dink waarom jy behoort te bid, waarvoor jy behoort te bid, en hoe dit moontlik is om te kan groei en te volhard in jou persoonlike gebedslewe...? https://youtu.be/rb9rMs4ZTBc
Johannes Aucamp - Niks is vir God onmoontlik
Die fokus is daarop dat niks vir God onmoontlik is nie en die dringendheid daarvan om die goeie nuus te deel. https://youtu.be/Z8wiZDV_j3I
Johannes Aucamp - Krag en insig van die Heilige Gees
Die fokus is op die biddende wag op die krag en insig van die Heilige Gees om getroue dissipels te kan wees. https://youtu.be/XlOxMeUO18k |
Argief
January 2025
KATEGORIE |