Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-93
Die kosbare Woord van God: Handelinge (2) https://youtu.be/drMcK0EV42g
0 Comments
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-92
Die kosbare Woord van God: Handelinge https://youtu.be/zBmVSW1QKJo
Jacques Tredoux - Lewe uit doodsbene
Somtyds bevind ons onsself in donker plekke! Plekke waar dit lyk of daar geen hoop is nie en die dood sommer so in die lug hang... Hierdie plekke vind ons soms by die werk, soms in ons persoonlike lewe, soms in ons land en soms sommer oral! Vanaand hoor ons weer die troos dat hierdie donker plekke nie vir God so donker is nie! Sy Woord en sy Gees bring nuwe lewe, selfs al lyk dit vir ons onmoontlik! https://youtu.be/e_as5tUYv6g
Fanie van der Schyff - Asem en Wind
Ons vier vandag Pinkster saam met die voorreg om die Doop en Nagmaal as Goddelike sakramente te bedien. Hoe sien jy die werk van die Heilige Gees, nie net in die gebruik van die sakramente en die erediens nie, maar ook in jou daaglikse lewe? https://youtu.be/e4BvZmE3nPM
Fanie van der Schyff - Klankoordenkining 12-91
Die kosbare Woord van God: Johannes (2) https://youtu.be/54z5e_1B6co
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-90
Die kosbare Woord van God: Johannes (1) https://youtu.be/aXPaOcF1_EI
Jacques Tredoux - Veilige vroomheid vs. gevaarlike gasvryheid
Een van ons mikpunte as geloofsfamilie is om van vreemdelinge vriende te maak. Een van die maniere hoe ons dit kan doen, is deur ‘n baie ou Bybelse beginsel: Gasvryheid. Ongelukkig is die realiteit egter dat ons “veilige vroomheid” soms in die pad staan van die “gevaarlike gasvryheid” wat mense kan intrek... https://youtu.be/D-6Jke0LveI
Fanie van der Schyff - Yster slyp yster!
Wanneer 'n stuk growwe yster aanhoudend teen 'n ander stuk yster skuur, dan word dit blink. Ons Here gebruik hierdie beeld om te verduidelik dat ons mekaar in hierdie lewe nodig het om 'blink' geskuur te word. Jy het in jou lewe altyd invloed op ander mense om jou. https://youtu.be/OrsKC0RTZUU
Fanie van der Schyff - Wat het van Henog geword?
"Henog se ouderdom was dus 365 jaar. Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem" (Gen 5:23,24). Hierdie is die eerste aankondiging van die hemelvaart en is vandag nog vir ons elkeen Blye Boodskap. https://youtu.be/nLQBRXFV56A
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-89
Die kosbare Woord van God: Lukas (2) https://youtu.be/MhAcA4hJWUw |
Argief
September 2024
KATEGORIE |