Daniël Maritz - Jesus Christus - die rede vir die lewe
Johannes maak in Johannes 1:1-5 vir ons 'n deur in die antieke Griekse wêreld oop. Jesus word vir ons as die Woord bestempel. Maar die vraag is, wat beteken dit? En hoekom sê dit iets unieks van ons Christelike geloof? https://youtu.be/0IYFdjwEaNE
0 Comments
Chris de Beer - Bewaar jou siel
https://youtu.be/kbPr1u58HzE
Daniël Maritz - Wees wakker in jou werk want jy werk vir die Here
Hier in 2 Timoteus 4 lees ons die apostel Paulus se laaste hoofstuk, van sy heel laaste brief wat hy geskryf het kort voor sy dood - dit is inderdaad sy laaste testament. Paulus gee vir die kerk vier opdragte: (1) Wees nugter, (2) ly verdrukking, (3) doen die werk van ʼn evangelis en (4) vervul jou bediening. Hoe moet ons vandag as kerk oor hierdie opdragte dink en hoe maak ons dit deel van ons alledaagse lewe waar ons woon en werk? https://youtu.be/UcA6hN_F4nw
Fanie van der Schyff - Here, seën hulle ...
Ons Here het 'n groepie jong Christene gelei tot openlike belydenis van hulle geloof vandag. Saam met hulle en vir hulle bid ons: "Laat Heer U seën op hul daal" https://youtu.be/Lc8qZppsyy8
Daniël Maritz - God het ons sonde eenmaal volkome bedek - wees bly en bely!
Hoe reageer ons op ons sonde? Waarheen gaan ons met ons sonde? Gebeur dit soms dat die sonde in ons lewens ons so moedeloos laat dat ons nie met vrymoedigheid na die Here toe daarmee wil gaan nie? Psalm 32 herinner ons dat al ons sondes lank terug reeds eenmaal deur God bedek is. Dit is nie nodig om toe te laat dat dit jou terughou nie. Dit is ook nie nodig om dit self te probeer bedek die. Lewe daarom met vrymoedigheid voor God en loof Hom vir wie Hy is! https://youtu.be/0VTGaKywq8k
Fanie van der Schyff - Bly stil
‘n Lewe van geloofOns staan aan die begin van 'n nuwe jaar. In die meeste gevalle het die omstandighede sedert verlede jaar nie werklik verander nie. Die profeet Amos sê dat ons in 'n bose wêreld bly. Wat van ons as Christene verwag word is om maar net stil te bly en te probeer goed doen. Waarom is dit die raad wat ons Here ons in hierdie omstandighede gee. https://youtu.be/CUQWnIAG6-w
Daniel Maritz - ‘n Lewe van geloof
‘n Lewe van geloof https://youtu.be/3LViAqu2qeU
Chris de Beer - Die regte voorneme
So het 2017 verby gesnel. Ons het hierdie pas afgelope jaar binne gegaan met baie planne en drome - daar was suksesse, vreugde en dankbaarheid, maar daar was ook mislukkings, hartseer en kommer. Groter as jou drome wat jy nagejaag het ... het jy liefde nagejaag? https://youtu.be/49tA7dQ2AeM |
Argief
June 2024
KATEGORIE |