Fanie van der Schyff - Genade onbeskryflik groot!
Ons Here God seën jou met GENADE, barmhartigheid en vrede. wat beteken Sy kragtige seën vir jou? Wat beteken Sy genade vir jou? Hoe kan jy Sy genade jou eie maak? Hoe lyk jou lewe vanuit Sy genade? Uiteindelik getuig alles maar net van genade onbeskryflik groot! https://youtu.be/MBOkChx55Yk
0 Comments
Jacques Tredoux - Glo jy in die Seun van die mens?
Vandag is daar drie volwassenes wat hulle geloof in Jesus openlik gaan bely. Soos ons almal, het elkeen van hulle ‘n besondere en unieke storie oor hoe hulle tot op hierdie punt gekom het. In hierdie gedeelte sien ons ook hoe Jesus ‘n blinde man op ‘n reis vat om tot by ‘n wonderlike belydenis te kom... Hierdie belydenis is die hartjie van ware geloof, die selfde belydenis wat ons vanoggend beleef! https://youtu.be/2txzp493FvM
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-63
Ons Here Jesus in Obadja https://youtu.be/xckZAoYiCwc
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-62
Die kosbare Woord van God: Obadja https://youtu.be/vi8Mnnoo_TQ
Jacques Tredoux - ‘n Suksesvolle lewe?
Hierdie jongman kom na Jesus en vra die vraag op elke jongmens se lippe – Wat moet ek nóg doen om ‘n suksesvolle lewe in elke aspek van my lewe te hê? Jesus se antwoord ontstel nie net hierdie jongman nie, maar maak dat ons ook herbesin waarmee ons besig is... https://youtu.be/0gNcQEXlEsY
Daniël Maritz - Ons onverstoorbare God!
Ons maak vanoggend klaar met die kort reeks oor God se eienskappe. Ons het begin met die enkelvoudigheid van God. Daarna het ons stilgestaan by God se onveranderlikheid. En vanoggend sluit ons die reeks af met God se onverstoorbaarheid. Wat beteken dit as ons bely God is onverstoorbaar? Wat is die implikasies daarvan? Wat leer dit ons oor God se wese? Sluit gerus aan soos wat ons God beter leer ken. https://youtu.be/7f9XgzK5YLY
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-61
Ons Here Jesus in Amos https://youtu.be/FkoPvU0FqE8
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-60
Die kosbare Woord van God: Amos https://youtu.be/pB85FRITt9g
Kerssangdiens 2022
Kerssangdiens 2022 https://youtu.be/f-jJX5pdxNI
Jacques Tredoux - “B’s en V’s” op ons harte geskryf
Reg deur die Bybel sien ons hoe God met mense ‘n verbond aangaan. ‘n Verbond is niks anders as ‘n baie diep en bindende ooreenkoms nie. Alle ooreenkomste het sekere bepalings en voorwaardes wat erns opgeskryf word. Vandag sien ons dat die “B’s en V’s” van ons ooreenkoms met God op ons harte geskryf word... https://youtu.be/8ACImda9Zm8 |
Argief
October 2024
KATEGORIE |