Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Chris de Beer - Hy het opgevaar!

30/5/2019

0 Comments

 
Chris de Beer - Hy het opgevaar!
Wat beteken Jesus se hemelvaart vir ons elkeen? Kom luister hoe hierdie radikale waarheid jou lewe kan verander.
https://youtu.be/2ZGqBLUzb_4
0 Comments

Chris de Beer - Hy het opgevaar!

30/5/2019

0 Comments

 
Chris de Beer - Hy het opgevaar!
Wat beteken Jesus se hemelvaart vir ons elkeen? Kom luister hoe hierdie radikale waarheid jou lewe kan verander.
https://youtu.be/j9o_dKGscDk
0 Comments

Chris de Beer - Ek het nie tyd nie!

26/5/2019

0 Comments

 
Chris de Beer - Ek het nie tyd nie!
Hoeveel tyd het jy? Jy kan baie dinge verloor en weer terug kry, maar verlore tyd is weg vir ewig. Donald S. Witney skryf tereg: "the heart of a disciplined spiritual life is the disciplined use of time." Kom luister Sondagaand hoe die Evangelie ons hele perspektief op tyd radikaal verander.
https://youtu.be/ulUipH3_yvo
0 Comments

Piet Venter - Kinders is vir God baie belangrik en Hy gebruik hulle om grootmense te leer.

26/5/2019

0 Comments

 
Piet Venter - Kinders is vir God baie belangrik en Hy gebruik hulle om grootmense te leer.
Christus keer die sosiale orde van sy tyd om sodat volwassenes kan verstaan dat kinders vir God baie belangrik is en dat God kinders in sy koninkryk gebruik. So het God immers van die begin af kinders in sy verbond ingesluit en die opdrag gegee dat hulle gedoop moet word. Die manier waarop Christus met die kindertjies omgaan leer ouers en die gemeente hoe ons ons kinders moet koester. So bring Christus volwassenes tot die besef dat as ons nie soos kinders glo nie, ons nie deel van sy koninkryk kan wees nie. Elkeen van ons moet weer besef wat dit beteken om in die geloof 'n pap babatjie in die arms van ons Hemelse Vader te wees. Die Here leer ons vanmore deur Adia om weer nuut na ons eie verhouding met God te kyk en dit in Christus kinderlik opreg te beleef.
https://youtu.be/ve-_1Mlrui4
0 Comments

Jacques Tredoux - Sonde en namaal

19/5/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Sonde en namaal
Vir die afgelope paar weke is ons besig om ons verstaan van die sonde te verbreed. Dit word al duideliker dat sonde baie meer is as om net 'n klomp reëls te oortree. In 'n gebroke wêreld is almal van ons vasgevang in sonde. Maar wat beteken dit dan vir Nagmaal? As ek dan 'n sondige mens is, mag ek ooit Nagmaal gebruik? Vanaand sien ons wat die Nagmaal vir my as sondige mens beteken...
https://youtu.be/sribzjmv8C0
0 Comments

Fanie van der Schyff - Elisa en jy

19/5/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Elisa en jy
Die Heilige Gees getuig dat Elia ʼn mens was net soos ons. Al was hy vir ons ʼn voorbeeld van ʼn bidder, het hy ook maar geswig en gestruikel. Elisa is ook ʼn mens net soos ons. Hy is vir ons ʼn voorbeeld van iemand wat sy roeping ernstig opneem. Beide wys egter ten diepste heen na ons Here Jesus as ons enigste voorbeeld wie ons moet navolg.
https://youtu.be/fi0VyyA0bWE
0 Comments

Jacques Tredoux - Sonde: Misplaaste vertroue

12/5/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Sonde: Misplaaste vertroue
Ons is besig om te kyk na die vraag - Wat is fout met ons? Die Bybel leer vir ons dat die diepste antwoord die sonde in ons harte is. Maar sonde is baie meer as net stoute dinge doen of reëls oortree. Vandag sien ons dat sonde ook misplaaste vertroue is...
https://youtu.be/g-6i8WaXNOg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Elia en jy

12/5/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Elia en jy
Die Heilige Gees getuig van die magtige profeet Elia, dat hy eenvoudig maar 'n mens was net soos ek en jy. Wat beteken dit vir jou vir vandag?
https://youtu.be/sbrBWZ4oQGo
0 Comments

Fanie van der Schyff - Elia en jy

12/5/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Elia en jy
Die Heilige Gees getuig van die magtige profeet Elia, dat hy eenvoudig maar 'n mens was net soos ek en jy. Wat beteken dit vir jou vir vandag?
https://youtu.be/sVgbff8UiTQ
0 Comments

Jacques Tredoux - Die selfbedrog van die sonde

5/5/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die selfbedrog van die sonde
Selfbedrog. Die HAT definieer dit soos volg - "Misleiding van jouself; aanvaarding van iets wat jy weet wat nie waar is nie." In hierdie gedeelte sien ons hoe die sonde in Saul se hart maak dat hy homself mislei en 'n klomp goed sê wat hy weet nie waar is nie. Op baie slim maniere probeer hy homself en ander oortuig van iets wat nie waar is nie. Sonde dryf hom tot selfbedrog. En hoe waar is dit nie van my en jou ook nie...
https://youtu.be/BtSIXnrSPM0
0 Comments
<<Previous

    Argief

    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae