Chris de Beer - Wie is ons?
Deesdae is identiteit iets waaroor baie mense besin. Het jy al ooit gewonder wie is ons in Jesus? Kom luister vanaand en vind uit hoe dit jou lewe verander. https://youtu.be/cVayXRUDS1A
0 Comments
Fanie van der Schyff - Legio
Hulle het hom 'Legio" genoem, want daar het baie bose geeste gelyktydig in hom gewoon. Sy ontmoeting met Jesus verander sy hele lewe. Van 'n duiwelbesetene word hy 'n volgeling van Jesus wat nie kan ophou getuig van wat ons Here alles vir hom gedoen het nie. Dieselfde Here bly ook ons Here wat genade aan ons bewys. https://youtu.be/YZkzR9UM26s
Chris de Beer - Die nuwe lied
Ons vier vanaand nagmaal en dink aan die fees wat oppad is wanneer Jesus terugkeer. Kom luister bietjie na die nuwe lied wat gelowiges saam met mekaar gaan sing. https://youtu.be/wFMGVkVGfJE
Chris de Beer - Die nuwe lied
Ons vier vanaand nagmaal en dink aan die fees wat oppad is wanneer Jesus terugkeer. Kom luister bietjie na die nuwe lied wat gelowiges saam met mekaar gaan sing. https://youtu.be/xkRIbM7cOSo
Fanie van der Schyff - Christen-wees
Ons dra die erenaam van Christus ... daarom word ons wie in Hom glo, Christene genoem. Christen-wees is egter nie bloot net 'n eretitel wat ons dra nie, maar 'n werkwoord. Hoe lyk Christen-wees in die praktyk? https://youtu.be/JyJV3Xqi68E
Richard Verreynne - Eerste-liefde gemeente
https://youtu.be/MwA9Ep2N0Gw
Richard Verreynne - Hulle noem my Christen
https://youtu.be/o3r84RygyAk
Chris de Beer - Koppestamp
Mense stamp gedurig koppe en soms het dit geweldige nagevolge. Die vraag is, hoe behoort Christene oor konflik te dink en dit te hanteer? Kom luister gerus vanaand wat is Jesus se perspektief. https://youtu.be/Uq8QA0Mj4fQ
Fanie van der Schyff - Coram Deo
Die Here God, die Almagtige, vra van jou en my: 'Lewe naby My en wees opreg'. Besef ons werklik wat hierdie opdrag van ons vra en hoe dit in verband staan met die Latynse uitdrukking 'Coram Deo'? https://youtu.be/O7tFfsm0myc |
Argief
October 2024
KATEGORIE |