Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-102

31/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-102
Die kosbare Woord van God: Efesiërs (1)
https://youtu.be/YdITKnAkMpA
0 Comments

Fanie van der Schyff - Rolmodelle

30/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Rolmodelle
Rolmodelle speel in leierskapsontwikkeling 'n baie belangrike rol. Rolmodelle is vir 'n Christen in sy/haar geloofsgroei onontbeerlik. Wie is jou rolmodel? Hoe lyk jou rolmodel?
https://youtu.be/SHVDdTPOsR0
0 Comments

Daniël Maritz - Die Verborgenheid van God of die Verborgenheid van die mense

30/7/2023

0 Comments

 
Daniël Maritz - Die Verborgenheid van God, of die Verborgenheid van die mense
In die apologetiese debatte hoor mens dikwels vannuit die ateïstiese kamp dat God Homself verberg en dat sy bestaan daarom nie duidelik genoeg is nie. Sondagaand gaan ons hierdie so bietjie op sy kop keer en uitwys hoe die mens, beide gelowiges en ongelowiges eerder hulself verberg. Die vraag om daarom te vra is nie noodwendig of God Homself verberg nie, maar of ons as mense nie eerder onsself verberg op verskeie maniere nie.
https://youtu.be/IyeoewkIGWg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-101

26/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-101
Die kosbare Woord van God: Galasiërs (2)
https://youtu.be/kxvp24glTv4
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-100

24/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-100
Die kosbare Woord van God: Galasiërs (1)
https://youtu.be/c188fLAf2Bw
0 Comments

Fanie van der Schyff - Die las van ons laste ...

24/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Die las van ons laste ...
Ons elkeen dra die een of ander las in die lewe ... soms meer as ander kere. Dit is deel van die gebroke werklikheid waarin ons lewe. Hoe hanteer jy hierdie las en hoe hanteer jy die laste van ander mense?
https://youtu.be/gG2UCpbQurk
0 Comments

Jacques Tredoux - Gesonde blare (gesinne) het gesonde verhoudings

23/7/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Gesonde blare (gesinne) het gesonde verhoudings
Ons is besig om te groei aan die stamboom van ons geloofsfamilie. Hierdie stamboom is gewortel in Jesus Christus en vertak in klomp verskillende gelowiges wat saam ons geloofsfamilie vorm. Ons geloofsfamilie bestaan egter nie net uit klomp individue nie, dit bestaan ook uit gesinne. Die gesinne in ons gemeente is soos die blare van hierdie boom – die een kan nie sonder die ander nie. Vir die blare aan ons boom om gesond te wees en te bly, behoort ons goed met mekaar saam te leef. Ons verhoudings moet lyk soos wat God ons leer!
https://youtu.be/yf6x5abafpo
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-99

19/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-99
Die kosbare Woord van God: 2 Korintiërs (2)
https://youtu.be/_dIc_Y98fP8
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-98

17/7/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-98
Die kosbare Woord van God: 2 Korintiërs (1)
https://youtu.be/ye1hyFDIy8Q
0 Comments

Christaan Swanepoel - God is n Vader vir sy kinders; rig jou geloof en hoop op Hom.

17/7/2023

0 Comments

 
Christaan Swanepoel - God is `n Vader vir sy kinders; rig jou geloof en hoop op Hom.
Petrus skryf in sy eerste brief aan Christene wat oor ’n groot area versprei is, dat hulle moet onthou dat hulle die voorreg ontvang het om God as Vader aan te roep. Aangesien ons ook vandag God as Vader aanroep, moet ons ook onthou dat ons die voorreg ontvang het om God as ons Vader te mag aanroep. Hierdie voorreg is gewortel in die offer van Jesus wat die grootste prys betaal het, geen goud of silwer kon ons weer as kinders van God met ons Vader versoen nie. Ons is deel van ’n nuwe huisgesin in Jesus Christus, daarom moet ons lewens ook aandui dat ons ’n lewe leef wat gepas is vir ons Vader se teenwoordigheid.
https://youtu.be/H6O0q20TnwU
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie