Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Chris de Beer - n Wonderlike jaar!

30/12/2018

0 Comments

 
Chris de Beer - `n Wonderlike jaar!
Wil jy weet wat dit gaan vat om 2019 `n wonderlike jaar vir jou te maak? Kom luister Sondag oggend!
https://youtu.be/79df_49SShg
0 Comments

Jacquest Tredoux - n Storie van vrede vir die uitgeworpenes

25/12/2018

0 Comments

 
Jacquest Tredoux - ‘n Storie van vrede vir die uitgeworpenes
Ons kom vandag by die klimaks van die ware Kersfeesstorie – Die geboorte van ons Here Jesus Christus. Ons sou natuurlik kon verwag dat die geboorte van die Koning van die wêreld ‘n storie van groot mag en weelderigheid moet wees. Tog is dit nie wat ons sien nie. Die ware Kersfeesstorie is ‘n storie van vrede ja, maar dit begin by die uitgeworpenes...
https://youtu.be/sRepKtyVdt0
0 Comments

Jacquest Tredoux - In die ware Kersfeesstorie word jy minder en Christus meer

23/12/2018

0 Comments

 
Jacquest Tredoux - In die ware Kersfeesstorie word jy minder en Christus meer
In ń tyd waar alles net om myself en my eie behoeftes draai, kom leer die ware Kersfeesstorie ons dat ek minder moet word en Jesus meer moet word....
https://youtu.be/7BCBz97Tgs4
0 Comments

Adriaan Van der Hout - Boodskap van Versoening

16/12/2018

0 Comments

 
Adriaan Van der Hout - Boodskap van Versoening
Kom luister saam na die boodskap van versoening in die brief aan Filemon. Die evangelie wat die lewe van Filemon verander het, maar ook ons lewe elke dag moet verander en nuutmaak.
https://youtu.be/IA464Kr-Cc8
0 Comments

Jacques Tredoux - n Loflied om al die regte redes

9/12/2018

0 Comments

 
Jacques Tredoux - ’n Loflied om al die regte redes
Die ware Kersfeesstorie is ’n storie van lof en eer, ’n storie van feesvier en lofliedere sing! Tog hoor ons baie ander lofliedere rondom ons: liedere wat sing van winskopies, vakansies, geskenke en baie materiële dinge. Dit is natuurlik nie alles verkeerd nie, maar onthou ons nog om tussen al hierdie dinge deur ’n loflied om al die regte redes te sing? ’n Loflied soos die een van Maria ...
https://youtu.be/4hgqVf6RndQ
0 Comments

Daniël Maritz - n Teologie van Rus

9/12/2018

0 Comments

 
Daniël Maritz - ‘n Teologie van Rus
In die moderne tyd waarin ons leef het ons vergeet hoe om te rus. Soos wat ons nou in ‘n tyd van die jaar inbeweeg waar meeste van ons gaan rus, kom vind uit wat ware rus regtig is.
https://youtu.be/UEoY0XAuVuI
0 Comments

Daniël Maritz - God verander ons harte om Hom opreg te dien

2/12/2018

0 Comments

 
Daniël Maritz - God verander ons harte om Hom opreg te dien
In 1 Samuel 15 word ons uitgenooi om die intensies van ons harte te ondersoek. Saul het op die oog af soos 'n belowende leier gelyk wat die volk tot nuwe hoogtes kan lei, maar toe God die intensies van sy hart ontbloot het die prentjie skielik anders gelyk. Kom luister Sondag na die verhaal van Saul en gebruik die geleentheid om weer diep in jou eie hart in te grawe.
https://youtu.be/FUNE4uGzJn8
0 Comments

Jacques Tredoux - Begenadigdes en daarom diensbaar

2/12/2018

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Begenadigdes en daarom diensbaar
In die tweede gedeelte van die ware Kersfeesstorie, word hierdie buitengewone storie net nog meer ongewoon - Hier hoor ons van 'n maagd wat gaan swanger word! Dink jouself die skok in wat Maria moes beleef! Tog word sy 'n begenadigde genoem, en haar reaksie op hierdie nuus is merkwaardig. Kom luister wat hierdie wonderlike storie vir my en jou as begenadigdes beteken...
https://youtu.be/OOztXLU6PcA
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie