Fanie van der Schyff - Klankoordenking 4-9
Matteus 5: 10 https://youtu.be/hPDNblfqnKM
Chris de Beer - Klankoordenking 4-8
Matteus 5: 9 https://youtu.be/qBOrxPxgaq0
Fanie van der Schyff - Vyf Sola's
Ons vier vandag die Hervorming van die 16e eeu. Die Christene van daardie tyd het dit bitter moeilik gehad teen die Rooms Katolieke leer van die Middeleeue. Om staande te kon bly in hulle geloof, het hulle aan die sg. Vyf Sola's vasgehou as 'n geloofsanker. * Sola Scriptura (Die Woord alleen) * Sola Gratia (Genade alleen) * Sola Fidei (Geloof alleen) * Solus Christus (Christus alleen) * Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer) Vir ons as Christene in 2020 bly hierdie Vyf Sola's steeds ons geloofsanker https://youtu.be/7SIcvK621tM
Jacques Tredoux - Die regte Endgame: Vryspraak as borsharnas
Ons gaan vanoggend aan met ons reeks oor die Christen se wapenrusting: Die regte Endgame. Die volgende deel van ons superheldpakkie, is die borsharnas. ‘n Borsharnas beskerm natuurlik die belangrike organe soos die hart en longe. Een van die dinge wat die hartjie van ons geloof beskerm, is die vryspraak deur God. Die feit dat Jesus se geregtigheid aan ons geskenk word. Vanoggend dink ons saam oor die implikasies hiervan vir ons vandag... https://youtu.be/_7ImxA4_yGw
Jacques Tredoux - Klankoordenking 4-7
Matteus 5: 8 https://youtu.be/6ax3s76TBXs
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 4-6
Matteus 5: 7 https://youtu.be/OBePjsmYgDU
Jacques Tredoux - Die regte Endgame: Die waarheid as gordel
Terwyl die wêreld se behoefte en verlange om verlos te word van hierdie stukkende wêreld weerspieël word in superheld flieks soos Avengers: Endgame, weet ons as Christene dat ons eintlik deel vorm van “die regte Endgame”. Ons is in ‘n daaglikse stryd gewikkel teen die bose aanslae van die Satan en sy magte. Om staande te bly in hierdie stryd, gee die Here vir ons ons eie “superheldpakkie” om elke dag aan te trek – die wapenrusting van God. Vanaand kyk ons na die eerste deel hiervan, die waarheid as gordel... https://youtu.be/XMKmjYsDdO0
Douw Breed - Die God van hoop verander ons langs ʼn spesifieke weg na mense met hoop.
Die God van hoop verander ons langs ʼn spesifieke weg na mense met hoop. https://youtu.be/7o0fwfPSY88
Chris de Beer - Klankoordenking 4-5
Matteus 5: 6 https://youtu.be/b8Jy2YVenmk |
Argief
October 2024
KATEGORIE |