Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Fanie van der Schyff - Christelike Manifesto (6)

28/4/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Christelike Manifesto (6)
Ons Here leer ons in die 'Onse Vader' bid om deur Hom vergewe te word. Die hart van die Evangelie lê daarin dat God ons gebed verhoor het. Ons Here Jesus het ons sondeskuld op Hom geneem en ten volle daarvoor betaal. Om te leef met die sekerheid dat ons ten volle vergewe is, is groot genade, maar bring ook groot verantwoordelikheid.
https://youtu.be/-nEla-ERU4M
0 Comments

Daniël Maritz - Ons het 'n Voorspraak

28/4/2019

0 Comments

 
Daniël Maritz - Ons het 'n Voorspraak
Die apostel Johannes maak groot erns met die sonde. Hy vertel vir ons hoe ernstig en vernietigend dit is, maar saam met dit, vertel hy ons van ons Voorspraak. Kom luister wat die verskil is wat ons Voorspraak in ons lewens maak.
https://youtu.be/j-mxyOfnReY
0 Comments

Jacques Tredoux - Die sonde lê en loer

21/4/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die sonde lê en loer
Ons is besig om te worstel met die vraag - Wat is fout met ons? Verlede week het ons gesien die Bybel leer dat die sonde die diepste oorsaak is van alles wat fout is met die mensdom. Maar wat presies is sonde? Vir die volgende paar weke gaan ons ons verstaan van die sonde verbreed deur na 'n paar verhale in die Bybel te kyk. Vanaand sien ons hoe die sonde vir ons almal lê en loer om dit is sy mag te kry...
https://youtu.be/B4PjM5IafV4
0 Comments

Jacques Tredoux - Die belangrikste dag van alle tye...

21/4/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die belangrikste dag van alle tye...
Opstandingsdag is die belangrikste dag van alle tye. Dit is so belangrik dat die vroeë Christene besluit het om dit elke week te vier! Kom ons staan weer opnuut verwonderd oor hierdie wonderlike dag op ons kalender! As dit nie vir die opstanding was nie, is ons geloof immers tevergeefs...
https://youtu.be/tSUjPLpAcjU
0 Comments

Jacques Tredoux - Paasdiens 2019

19/4/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Paasdiens 2019
Eerste kruiswoord: - Vader vergeef hulle - Luk. 23:34 Tweede kruiswoord: - Ek verseker jou: Vandag - Luk. 23:43 Derde kruiswoord: - Daar is u seun - Joh 19: 26 – 27 Vierde Kruiswoord: - My God my God - Mat 27: 46 Vyfde kruiswoord: - Ek het dors - Joh 19: 28 Sesde kruiswoord: - Vader in U hande - Luk 23: 46
https://youtu.be/LfHLvxB-Jik
0 Comments

Jacques Tredoux - Wat is fout met ons?

14/4/2019

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Wat is fout met ons?
Dit is maar net nodig om enige koerant op te tel of na enige nuus te kyk en jy sal weet dat alles nie reg is in die mensdom nie. Mense leef in haat en geweld en ons is soms verstom tot watter boosheid mense in staat is. Hoekom is dit so? Ons begin vanaand met 'n reeks waar ons kyk na wat die antwoord is wat die Bybel op hierdie vraag gee, maar ook na die oplossing...
https://youtu.be/3we3iELwm_M
0 Comments

Fanie van der Schyff - Ons Christelike 'manifesto' (5)

14/4/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Ons Christelike 'manifesto' (5)
Ons Here leer ons uit die 'Onse Vader': # Ons Here alleen is God # Sy Naam troon bo alles en almal # Hy is Koning oor alles en almal # Sy wil is onveranderlik In die vierde bede word ons geleer dat Hy ons alles wat ons nodig het, gee en dat ons in dankbaarheid ook moet gee ...
https://youtu.be/ouajBfUkVJ0
0 Comments

Fanie van der Schyff - Ons Christelike 'manifesto' (4) - God se wil

7/4/2019

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Ons Christelike 'manifesto' (4) - God se wil
Ons Here Jesus leer ons om te bid dat God se wil op aarde sal geskied, soos wat sy wil in die hemel uitgevoer word. As mens dink aan die wreedheid van wat alles hier op aarde gebeur, dan kom die vraag so maklik op "Is dit ook deel van God se wil?" Ons vra in nederigheid na die wil van God ...
https://youtu.be/9xSBZinWrcs
0 Comments

Henk Stoker - Krag liefde en selfbeheersing van die Een op wie ons vertrou

7/4/2019

0 Comments

 
Henk Stoker - Krag, liefde en selfbeheersing van die Een op wie ons vertrou
In Jesaja 25:1 jubel die profeet oor God se genade in baie moeilike omstandighede: “Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam loof! U het wonders gedoen; dinge wat U lankal besluit het, het U volgens plan uitgevoer.” Wanneer Paulus aan Timoteus skryf beleef die gelowiges weer baie moeilike omstandighede. Die wyse waarop Timoteus op die Here vertrou (2Tim.1:12) moet ander inspireer: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid” (1Tim.4:12) Dit geld ook vir ons want “die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing” (2Tim.1:7).
https://youtu.be/1Gq_lRPFEgQ
0 Comments

    Argief

    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae