Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanie van der Schyff - God gryp in!

30/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - God gryp in!
Op ons kerklike kalender is 31 Oktober ‘Hervormingsdag’. Ons dink terug aan daardie dag toe Martin Luther op 31 Oktober 1517 sy 95 stellinge van die Godswaarheid teenoor die dwaalleer van die Rooms Katolieke teen die Slotkerk van Wittenberg se houtdeur vasgespyker het. Dit was God se ingryping om Sy kerk weer van binne te suiwer.
https://youtu.be/u4NpbAVmrAg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-55

29/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-55
Ons Here Jesus in Daniël
https://youtu.be/uLSSZqes9tQ
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-24

24/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-24
Die kosbare Woord van God: Daniël
https://youtu.be/GVnNgQtKs_o
0 Comments

Jacques Tredoux - Vertroue sonder voorwaardes

23/10/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Vertroue sonder voorwaardes
In hierdie bekende verhaal van Daniël se vier vriende wat oor hulle geloof in ‘n brandende oond gegooi word, is daar baie lesse vir ons te leer. In omstandighede waar die druk om teen God te draai groot was, kies hulle om aan te hou vertrou. Tog is daar in hierdie gedeelte vir ons meer as net ‘n voorbeeld. Daar is ook ‘n motivering wat my en jou harte kan verander...
https://youtu.be/M4Z0y6noVf0
0 Comments

Fanie van der Schyff - Probeer!

23/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Probeer!
Probeer goed doen ... dit is die opdrag van ons Here aan elkeen van ons. Die woordjie 'probeer' is egter ten diepste 'n belydenis: 'Here, ek kry dit nie uit my eie reg nie'. In watter mate is 'probeer' deel van jou eie geloofsmondering?
https://youtu.be/Cgas5EVT7Zs
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-53

21/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-53
Ons Here Jesus in Esegiël
https://youtu.be/oBSs8GAnKfQ
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-52

18/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-52
Die kosbare Woord van God: Esegiël
https://youtu.be/vip1dt5fSlg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Nuwe of ou liefde?

16/10/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Nuwe of ou liefde?
Nadat ons Here Jesus Judus aangewys het as sy verraaiier, gee hy vir die res van die 11 dissipels 'n "nuwe gebod van liefde" waarvolgens hulle voortaan moes lewe. Johannes, een van die 11 wat daardie aand teenwoordig was, skryf om in by 60 jaar later dat die kerk moet vashou aan die "ou gebod van liefde". Wie is nou eintlik reg: Jesus of Johannes?
https://youtu.be/km0GH1kcRUo
0 Comments

Jacques Tredoux - Penne wat wysheid op harte skryf

16/10/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Penne wat wysheid op harte skryf
In ‘n deurmekaar wêreld, is dit nie altyd maklik om penne wat die regte dinge skryf te wees nie. Daarom het ons wysheid nodig! As ons in Jesus se voetspore volg, word ons penne wat wysheid op ander se harte skryf...
https://youtu.be/-y_lLOSn3zs
0 Comments

Jacques Tredoux - Die sleutels van die koningkryk: die tug

9/10/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die sleutels van die koningkryk: die tug
Vanaand sluit ons af met ons reeks oor die sleutels van die koninkryk van die hemel. Die tweede en laaste sleutel is volgens die Heidelbergse Kategismus die toepassing van die Christelike tug. Dit is ‘n baie sensitiewe en soms selfs kontroversiële gesprek in ons tyd. Wie gee vir ander mense (die kerk) die reg om vir my te sê wat ek mag doen of nie? Hoe kan ander mense, wat self baie dinge verkeerd doen, my aanspreek oor my sonde? Kom worstel vanaand saam met hierdie en ander moeilike vrae...
https://youtu.be/mqfW_1Cv6yg
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie