Klasie Heystek - Christus maak heel, wat sonde hier gebreek het
Wees geduldig, wees gewaarsku, wees getroos – God is regverdig! https://youtu.be/0Leh_mjPeoA
0 Comments
Jacques Tredoux - Wees geduldig, wees gewaarsku, wees getroos – God is regverdig!
Die Here se verstommende antwoord op Habakuk se eerste klag lei vir Habakuk om 'n tweede klaaglied te skryf. In die Here se antwoord op hierdie klag, leer ons weereens iets ken van wie God is. Iets wat vir ons 'n troos en 'n waarskuwing is... https://youtu.be/sEUIoLM-r40
Jacques Tredoux - Kla by God, maar wees gereed vir sy verstommende antwoord
Die profeet Habakuk vra die moeilike vrae van die lewe waarmee baie mense vandag nog worstel. Vir die volgende drie weke gaan ons sien hoe die Here ons troos deur die worsteling van hierdie profeet. Vanaand sien ons die Here se verstommende antwoord op Habakuk se vraag oor die onreg van hierdie wêreld ... https://youtu.be/A8CuEgEDQro
Fanus Heystek - Hoe kon Jesus die rower aan die kruis die paradys beloof?
Die man wat wat saam met Jesus gekruisig was ontvang vryspraak en die paradys. Hoe is dit moontlik? Hy was tog 'n gewoonte misdadiger wat ander beroof het. Die feit dat die doodstraf oor hom uitgespreek was, beaam dat hy ook 'n geweldenaar en selfs moordenaar was (Vgl. SB 5-1:2). Volgens Matteus en Markus het hy aan die begin ook Jesus beledig (Mark 15:32). Hoe kon die kort versugting "Dink aan my as U in u koninkryk kom" Jesus beweeg om aan hom die paradys beloof? Staan dit nie lynreg teenoor Jesus se uitsprake soos: "Stry hard om in te gaan. Breed die pad na die verderf , maar smal na die hemel - en min sal daardeur ingaan. https://youtu.be/61iW6u8XSik
Fanus Heystek - Hoe kon Jesus die rower aan die kruis die paradys beloof?
Die man wat wat saam met Jesus gekruisig was ontvang vryspraak en die paradys. Hoe is dit moontlik? Hy was tog 'n gewoonte misdadiger wat ander beroof het. Die feit dat die doodstraf oor hom uitgespreek was, beaam dat hy ook 'n geweldenaar en selfs moordenaar was (Vgl. SB 5-1:2). Volgens Matteus en Markus het hy aan die begin ook Jesus beledig (Mark 15:32). Hoe kon die kort versugting "Dink aan my as U in u koninkryk kom" Jesus beweeg om aan hom die paradys beloof? Staan dit nie lynreg teenoor Jesus se uitsprake soos: "Stry hard om in te gaan. Breed die pad na die verderf , maar smal na die hemel - en min sal daardeur ingaan. https://youtu.be/sYaX99KBTGo
Fanus Heystek - Hoe kon Jesus die rower aan die kruis die paradys beloof?
Die man wat wat saam met Jesus gekruisig was ontvang vryspraak en die paradys. Hoe is dit moontlik? Hy was tog 'n gewoonte misdadiger wat ander beroof het. Die feit dat die doodstraf oor hom uitgespreek was, beaam dat hy ook 'n geweldenaar en selfs moordenaar was (Vgl. SB 5-1:2). Volgens Matteus en Markus het hy aan die begin ook Jesus beledig (Mark 15:32). Hoe kon die kort versugting "Dink aan my as U in u koninkryk kom" Jesus beweeg om aan hom die paradys beloof? Staan dit nie lynreg teenoor Jesus se uitsprake soos: "Stry hard om in te gaan. Breed die pad na die verderf , maar smal na die hemel - en min sal daardeur ingaan. https://youtu.be/hLRMkx-IZK4
Fanus Heystek - Wat is u toekomsverwagting
Hoe lyk die toekoms van ons jongmense in 'n wêreld wat skynbaar al hoe donkerder word? Dit kan nie opgeweeg word in wat Daniël en sy vriende sou deurmaak nie. Verrassend van hierdie hoofstuk (wat min agterkom) is die onderskeibare werkinge van die Drie Persone van die Godheid (Triniteit). Die preek wonder meteen ook oor die mededeling: "... net groente en water".Dit sou dan Danël en sy vriende mooier en gesonder daar laat uitsien het (v 15). Verder ook oor die feit: "Daniël kon enige gesig of droom uitlê" (v17). https://youtu.be/k0Iv_AMo1zE
Chris de Beer - Die reines
Maak skuldgevoel jou passief? Kom luister vanoggend hoe Jesus jou rein maak en voluit laat lewe. https://youtu.be/beMMjHKu-vY
Jacques Tredoux - Wees 'n herder, maar wees eers 'n volger
Die leierskapskultuur van ons tyd maak dat daar baie op leiers in die samelewing staatgemaak word om vir ons rigting te gee. Tog is die wêreld in n leierskap krisis, en die kerk vaar nie veel beter nie. Miskien is dit omdat ons vergeet het om eers volgers te wees voordat ons kan herders wees... https://youtu.be/OnM_7UwZmHI
Alwyn Tredoux - Die oog gerig op die Hand.
In plaas daarvan dat die ds. na die gemeente kyk en die gemeente na die ds. kyk, moet ons nie eerder almal saam na die Here kyk nie? https://youtu.be/McmVRzuxd-U |
Argief
January 2025
KATEGORIE |