Derrick Mashau - Arise and shine: Let the light of God shine in and through you
God's is shining in and through his people; Let God's light shine in and through you; Arise and shine; Be the ambassador of the very light you have received; Attract the whole world to Christ through your lifestyle; Serve as a point of attraction to others, Impact and transform their lives through your Christlike lifestyle. https://youtu.be/fZZbAdGjWHo
0 Comments
Daniël Maritz - Mag ons God se wil volkome ken om Hom in alles te soek
Ons gaan stilstaan by een van Paulus se gebede om te sien watter gebedslesse ons by die apostel kan leer. https://youtu.be/h-6MG71iIKQ
Chris de Beer - Die openbaring
In vandag se tyd is daar baie dinge wat vir ons aandag meeding. Die groot vraag bly: wie en wat is jou grootste prioriteit? Kom luister vanaand hoe God ons prioriteite in lyn bring. https://youtu.be/DV3Cw7obJ1k
Daniël Maritz - Wees vrolik in die Here - Hy is die Een wat jou straf wegneem
In Sefanja 3 word ons weer opgeroep om vrolik en bly in die Here te wees omdat Hy ons straf heeltemal wegneem. https://youtu.be/AwjnUeKc2AE
Fanus Heystek - In navolging van Christus word jy tot voorbeeld geroep
'n Koning (president) kan as voorbeeld van goed of kwaad dien, want almal weet van sy dade. Dawid was vir die nageslag 'n mentor van hoe voor God se oë opgetree moes word. Agterkleinkinders kon Dawid nie meer sien nie, daarom was persone uit hulle eie tyd nodig nodig vir die taak. Uiteindelik (NT) sou Jesus die volmaakte voorbeeld wees. Jesus is egter baie meer as 'n voorbeeld. Hy is ook ons koning, saligmaker en hoëpriester https://youtu.be/MjzIue2by2A
Daniël Maritz - God self herinner ons
In Psalm 81 kom die Here self aan die woord en herinner ons weer aan 'n paar dinge wat ons moet hoor. https://youtu.be/NXQRwuWKGs0
Daniël Maritz - Neem gedagtes gevange...
Paulus skryf aan die Korintiërs en hy laat nie toe dat mense wegkom met redenasies teen die kennis van God nie. Daarom moedig hy gelowiges aan om gedagtes gevange te neem en te onderwerp aan Christus. Kom ons kyk saam wat presies dit sê van ons roeping om ons geloof te verdedig. https://youtu.be/uBVhxWiyRn4
Prof Henk Stoker - Getuig en bely: Ek glo in God ... die Skepper
Elke Sondag getuig en bely ons: Ons glo in God ... Hoe antwoord ons as iemand wat nie glo nie ons vra: Waarom glo jy in God? https://youtu.be/X9r6_iYewZk |
Argief
October 2024
KATEGORIE |