Chris de Beer - Die krag van God
Die evangelie is die krag van God wat lewens verander. Vanoggend gaan ons deur die brief aan die Romeine reis en kyk wat dit vir ons beteken in die nuwe jaar wat voorlê. https://youtu.be/zyoBCa0ujuc
0 Comments
Fanie van der Schyff - 'Diep nadenke'
Ons is bevoorreg om 2023 op 'n Sondag te kan afsluit! Oujaarsdag is 'n geleentheid van terugkyk, na te dink en ook van wonder wat 2024 alles mag inhou. Uit hoe Maria, die moeder van ons Here Jesus, gewonder het oor wat alles met haar en haar Kind sou gebeur, vind ons vir vandag riglyne hoe om die onbekende van 2024 binne te gaan. https://youtu.be/YKyROvW6BMQ
Fanie van der Schyff - 'Tetelestai'
'Tetelestai' ... dít was die sesde kruiswoord van ons Here Jesus voordat Hy gesterf het. Hierdie Hebreeuse woordjie dra ook 'n kragtige Kersboodskap vir ons as Christene. https://youtu.be/mc_bT4xBnyk
Fanie van der Schyff - 'Welbehae'
Die engele prys God met die woorde: "Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!" Wat beteken God se welbehae vir jou, vandag? https://youtu.be/zpYXDweIPHc
Fanie van der Schyff - 'Kers-aanbidding'
Kersfees roep ons, as Christene, tot ware aanbidding. Hoe lyk ware aanbidding? Dalk gee die twee Engelse begrippe 'to adore' en 'to worship' vir ons die beste beskrywing van ware aanbidding. https://youtu.be/euwB_j8VqDk
Paul Kruger - Vreugdehuppels in die Sonstrale
Vreugdehuppels in die Sonstrale https://youtu.be/ZVPKXHmmvh8
Jacques Tredoux - ‘n Blywende blydskap!
Ons almal ken die bekende woorde van die engel aan die skaapwagters: “Ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap...” Die evangelie van Jesus Christus begin met blydskap! Maar wat presies beteken hierdie blydskap? Kan ons dit vandag nog beleef? Die tweede Adventskers wat ons aansteek simboliseer blydskap en vanaand dink ons weer saam oor die blydskap van die Kersboodskap. https://youtu.be/Wac27rTgixM
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-127
Die kosbare Woord van God: Openbaring (3) https://youtu.be/5e2FMRitsBg
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-126
Die kosbare Woord van God: Openbaring (2) https://youtu.be/6UhJ0-H9oAE
Fanie van der Schyff - Bewyse!
Kan gode enige iets doen, vra ons Here. Waar is die bewyse? Wat beteken hierdie vraag vir ons as Christene in die Kerstyd? https://youtu.be/1KtP9fi-fS8 |
Argief
May 2024
KATEGORIE |