Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Naldo Kent - Binnewerking van die evangelie

19/5/2025

0 Comments

 
Naldo Kent - Binnewerking van die evangelie
Ons begin vanaand met ‘n reis deur die brief aan die Kolossense. In die eerste paar verse van hierdie brief, leer Paulus vir ons iets wat baie mense sukkel om te verstaan – Die evangelie gaan nie net daaroor dat ons verlos word van ons sonde nie, maar ook oor hoe ons nou kan lewe deur die evangelie. Ons het ‘n nuwe Koning en lewe nou in ‘n nuwe koninkryk! https://www.youtube.com/watch?v=6_FIQxiG93Q
0 Comments

Naldo Kent - Jesus vernuwe jou in gees en gedagtes ...

18/5/2025

0 Comments

 
Naldo Kent - Jesus vernuwe jou in gees en gedagtes ...
Elke mens se dade en besluite het 'n gevolg. Ons as gelowiges is veronderstel om anders te lewe as die heidene/ongelowiges. Die Gees werk so in jou deur die verlossing van Christus dat jou denke anders sal en moet wees as die ongelowiges. As ons as gelowiges lewe soos ongelowiges, sal God ons in ons sonde oorlaat. God se waarheid van Christus moet 'n fondasie in jou lewe wees sodat jy nie in die sonde bly voortleef nie. Ons moet lewe as verloste mense en niks doen wat sleg is nie, biddend voor God. https://www.youtube.com/watch?v=EpYLKJp41qQ
0 Comments

Daniël Maritz - Sekerheid van geloof en afgode

12/5/2025

0 Comments

 
Daniël Maritz - Sekerheid van geloof en afgode
Hierdie laaste hoofstuk in die 1 Johannes brief is 'n geweldige bevestiging van die sekerheid wat Christene in hul geloof kan hê. Saam met dit sien ons ook dat die brief op 'n kragtige manier afsluit deur te verwys na afgode. Hoe kan ons hierdie tema verder verklaar in die lig van die sekerheid van geloof. Kom ons verken die vraag saam. https://www.youtube.com/watch?v=tm-9Jp4Y0jE
0 Comments

Fanie van der Schyff - Dankie Here!

11/5/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Dankie Here!
Vandag lê vyf jong mense belydenis van hulle geloof af. Saam met hulle is ons ons Here innig dankbaar vir die genade van geloof, hoop en liefde ook in hulle lewens.  Aan Hom alle eer! https://www.youtube.com/watch?v=2rCFWlfwvhg
0 Comments

Ammi Pelser - God voorsien altyd

5/5/2025

0 Comments

 
Ammi Pelser - God voorsien altyd
God regeer en onderhou alles en hou alles deur sy voorsienigheid in stand. Deur dit te bely weet ons as gelowiges om in alle omstandighede geduldig en dankbaar te wees, omdat ons vertrou dat God se plan altyd goed is. https://www.youtube.com/watch?v=s1aahV_VxLM
0 Comments

Brendan Vorster - Die hart van ons Here Jesus

4/5/2025

0 Comments

 
Brendan Vorster - Die hart van ons Here Jesus
Die hart van ons Here Jesus https://www.youtube.com/watch?v=GS7zKlbJlgY
0 Comments

Fanie van der Schyff - Bome van Redding

28/4/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Bome van Redding
Israel van ouds, na hulle terugkeer uit Ballingskap, is as volk genoem 'Bome van Redding'. Baie jare later verwys ons Here Jesus indirek na Homself as 'DIE Boom van Redding'. Ons as Christene is groep om in die stukkend van vandag 'Bome van Redding' te wees. Wees dit!! https://www.youtube.com/watch?v=ndiczDZDfj8
0 Comments

Fanie van der Schyff - Daarom

27/4/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Daarom
Ons Here se genade is onbegryplik groot ... Hy is die Een wat gee, ons begenadigdes wat ontvang! Om hierdie rede [DAAROM] kan ons nie anders as om Hom bo alles lief te hê en te dien nie ... https://www.youtube.com/watch?v=c_wd38pzMGk
0 Comments

Ammi Pelser - Die boodskap van die leë graf

21/4/2025

0 Comments

 
Ammi Pelser - Die boodskap van die leë graf
Johannes het in een oogwink gesien en geglo. Die liggaam was dus nie gesteel nie. Hy het ook nie maar net weer lewendig geword soos hy vroeër was nie. Die liggaam van Jesus was nou meteens 'n verheerlikte liggaam, wat nie meer deur lappe of mure of ruimte of afstand beperk of vasgevang kon word nie. Want ons lees verder in Johannes se evangelie (20:19) dat die dissipels bymekaar was en die deure gesluit was, toe Jesus sommer daar tussen hulle staan. Jesus leef! https://www.youtube.com/watch?v=ILzR5y2gaCc
0 Comments

Jacques Tredoux - Die dag versoening!

20/4/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die dag versoening!
Die dag van versoening (Yom Kippur) was een dag in ‘n jaar waarop al die nodige offers gebring is om vir die volk se sondes te betaal... Een dag, elke jaar, totdat die GROOT offer gebring is! Ons kyk vanoggend na nog ‘n Ou Testamentiese fees wat ons verstaan van Paasfees verdiep en verryk. https://www.youtube.com/watch?v=qgps8fSDkGw
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie