Fanie van der Schyff - Sing onder mekaar!
Musiek is 'n geweldige kragtige medium van kommunikasie - dink maar net aan groot konserte waarin mense deur sang opgesweep word. Lofprysing skep ook stemming waar God aanbid en verheerlik word. Ons het nodig om saam met mekaar te sing ... tot lof en eer van ons Here! https://youtu.be/ONALzq8GYWU
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
February 2019
KATEGORIE |