Fanus Heystek - Die rol wat wondertekens sou speel
Ons vra onder andere: 1. Stoot Jesus sy moeder hier weg? 2. Waarom word wyn sy eerste wonderwerk? 3. Waarom nie 'n werk, maar 'n "teken"? 4. Het die wonder die dissipels tot geloof gebring? 5. Wat is die kernboodskap? http://youtu.be/HWXrruqu9Ac
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
January 2019
KATEGORIE |