Fanus Heystek - Jesus en die vrou van Pilatus
Dat daar geestelik magte agter menslik planne sit, is duidelik uit hierdie gedeelte. Is dit God wat die vrou van Pilatus (Claudia?) laat droom en die boodskap na haar man op daardie spesifieke tydstip stuur? Hoe raak dit ons uiteindelik? https://youtu.be/BX2APZ_esdE
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
April 2018
KATEGORIE |