Fanus Heystek - Wil jy vir die Here iets doen?
Dawid wou vir die Here 'n huis ('n waardige tuiste vir die ark) bou. Dit is so vanselfsprekend dat die profeet dadelik saamstem - tot die Here daardie nag die profeet terugstuur na Dawid met 'n boodskap, 'n verstommende boodskap. http://youtu.be/HAubhz81INg
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
April 2018
KATEGORIE |