Paul Grobler - Vreemdelinge word vriende word familie (slegs Preek)
In ons gemeente wil ons graag sien hoe vreemdeling vriende word deur dat ons mense uitnooi om saam te kom kyk hoe lyk ons lewens, Ons wil ook van vriende familie maak deur dat mense nie net die voordele van hierdie geloofsgemeenskappe mak ervaar nie maar ook die verantwoordelikheid teenoor mekaar nakom. Mag ons leer hoe Jesus vreemdelinge vriende gemaak het en dan van hierdie vreemdelinge weer uitgestuur het as familie. http://youtu.be/QpwscvUPJrc
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
April 2018
KATEGORIE |