Vervuld en tevrede oor 2012?
Rom 12:1-2 Inleiding So met die jaar wat na ’n einde toe stoom dink ons gewoonlik by onsself oor:
Was die jaar vir jou persoonlik vervullend?
Dit is seker logies om dit te vra, maar daar is iets om nog voor dit te vra:
As jy sukkel en worstel om as Christen vervulling te ervaar in jou
Maar jy sal eers die “hoe” van vervulling as Christen kan begin beantwoord
Hiervoor het jy duidelikheid nodig oor:
[lees teks] Mens kan hierdie 2 verse bietjie eenvoudiger saamvat as:
Ons gaan nou saam kyk na
Die doel As jy ’n Christen is, is jy
1 Korintiërs 7:22 stel dit baie goed: “ ’n Slaaf wat deur die Here geroep is, is immers ’n vrygemaakte van die Here. Net so ook is ’n vry man wat deur die Here geroep is, nou ’n slaaf van Christus.” As jy ’n Christen is, is dit duidelik dat jou hele lewe daar vir God is.
Hier sê hy dat
Ons kan die doel van ’n Christen se lewe dan so saamvat:
So, ...het jy hom meer lief as 12 maande terug? Dien jy hom beter? Die maatstaf Maar hoe meet jy as Christen of
Romeine 12:2 sê tog dat dit belangrik is om te weet wat jou meester wil hê: “Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.” As mense kan ons nogal maklik genoeg
Die een wat daarom die beste daaroor kan besluit is God self, ons Taakgewer. Die Heidelbergse Kategismus
Wat is goeie werke?:
Só meet jy jou pogings om God lief te hê en beter te dien:
Wat hierdie wonderlik maak is
Maar hoe kry mens dit reg om al hoe meer so te lewe? Die “Hoe?” Nou kom ons by die groot “Hoe?”
Die antwoord:
Dit begin als in jou kop! Romeine 12:2 sê hieroor:
’n Christen moet al hoe meer anders oor homself dink as nie-Christene.
'n Gelowige is iemand wat moet aanhou om
Dit is waaraan Nagmaal jou ook wil herinner
Dít behoort jou baie anders oor jouself te laat dank as wat ’n nie-Christen oor hulleself dink.
• Vir 'n nie-Christen is so 'n manier van lewe juis onvervullend en swakheid,
En nou... 2012 is so te sê verby en 2013 om die draai.
Amen Griffel van Wyk Brooklyn 18 November 2012
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
October 2024
KATEGORIE |